Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



4.8.09

Dieet

Jou dieet is lewensbelangrik vir jou gesondheid. Die tipiese Suid-Afrikaanse dieet met die oormatige klem op vleis, suiwel, verwerkte kos en verfynde koolhidrate speel 'n groot rol in kwale soos kanker, hartsiektes, diabetes en artritis.

3 comments :

  1. Mario Esau4/8/09 07:54

    Wat is 'n gebalenseerde dieet?

    ReplyDelete
  2. Hopelik kan julle help – Ek wil weet of julle enige rate het vir yster tekort in liggaam. Ek het oral gesoek maar kry niks en julle letters gaan net tot by “W”.

    Ek hoop julle sal kan help.

    ReplyDelete
  3. Anonymous24/2/10 12:06

    Jy kan by die apteke die volgende kry Ferous Forte dit is pille vir yster te kort. Of die volgende help jy moet spinasie, lewer, of beet eet.

    ReplyDelete