31.7.09
Medisyne
Hierdie inskrywing is vir almal wat vrae het oor medisyne of enige ander geneesmiddel.
Etikette:
Medisyne
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
Is dit normaal vir die medikasie wat aan my voorgeskryf is vir my maagseer om my hoofpyn, sensitiewe vel, bene wat pyn en ongelooflik gevoelige borste te gee (ek het 'n baba van 5 maande en borsvoed nog).
ReplyDeleteJy noem ongelukkig nie wat die medikasie is nie, maar meeste medisyne kan newe-effekte hê. Op die medikasie se voubiljet sal hulle die moontlike newe-effekte aangee. 'n Mens moet altyd die inligting nagaan voor jy die medikasie neem, swanger vroue en vroue wat borsvoed net meer so.
ReplyDeleteIs dit skadelik om vicks aan my dogtertjie se borsie te smeer, sy is nou 14 maande?
ReplyDeleteWord aangeneem jy praat van Vicks VapoRub. Dit behoort nie gebruik te word vir kinders jonger as 2 jaar (24 maande) nie.
ReplyDeleteMy dogter studeer tans aan Potch Universiteit en benodig hulp met die volgende vraag:
ReplyDeleteWaarom moet intraveneuse medikasie in 'n isotoniese oplossing opgelos word?
waarvoor wird tcp gebruik en wat help vir absesse in die mind
ReplyDelete