Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



31.7.09

Medisyne

Hierdie inskrywing is vir almal wat vrae het oor medisyne of enige ander geneesmiddel.

6 comments :

  1. Chantell Lombard31/7/09 09:11

    Is dit normaal vir die medikasie wat aan my voorgeskryf is vir my maagseer om my hoofpyn, sensitiewe vel, bene wat pyn en ongelooflik gevoelige borste te gee (ek het 'n baba van 5 maande en borsvoed nog).

    ReplyDelete
  2. Anonymous31/7/09 09:11

    Jy noem ongelukkig nie wat die medikasie is nie, maar meeste medisyne kan newe-effekte hê. Op die medikasie se voubiljet sal hulle die moontlike newe-effekte aangee. 'n Mens moet altyd die inligting nagaan voor jy die medikasie neem, swanger vroue en vroue wat borsvoed net meer so.

    ReplyDelete
  3. J Reynders31/7/09 09:13

    Is dit skadelik om vicks aan my dogtertjie se borsie te smeer, sy is nou 14 maande?

    ReplyDelete
  4. Anonymous31/7/09 09:13

    Word aangeneem jy praat van Vicks VapoRub. Dit behoort nie gebruik te word vir kinders jonger as 2 jaar (24 maande) nie.

    ReplyDelete
  5. Paula Olivier31/7/09 09:14

    My dogter studeer tans aan Potch Universiteit en benodig hulp met die volgende vraag:

    Waarom moet intraveneuse medikasie in 'n isotoniese oplossing opgelos word?

    ReplyDelete
  6. waarvoor wird tcp gebruik en wat help vir absesse in die mind

    ReplyDelete