tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post4379324899593701011..comments2024-03-26T08:39:14.119+02:00Comments on Boererate.com: MedisyneUnknownnoreply@blogger.comBlogger6125tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-671463336318305882020-03-11T10:41:08.006+02:002020-03-11T10:41:08.006+02:00waarvoor wird tcp gebruik en wat help vir absesse ...waarvoor wird tcp gebruik en wat help vir absesse in die mindAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/05646826692971261981noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-41897434030294464172009-07-31T09:14:43.787+02:002009-07-31T09:14:43.787+02:00My dogter studeer tans aan Potch Universiteit en b...My dogter studeer tans aan Potch Universiteit en benodig hulp met die volgende vraag: <br /><br />Waarom moet intraveneuse medikasie in 'n isotoniese oplossing opgelos word?Paula Oliviernoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-10767716168159772162009-07-31T09:13:35.563+02:002009-07-31T09:13:35.563+02:00Word aangeneem jy praat van Vicks VapoRub. Dit beh...Word aangeneem jy praat van Vicks VapoRub. Dit behoort nie gebruik te word vir kinders jonger as 2 jaar (24 maande) nie.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-78703479707857304192009-07-31T09:13:12.011+02:002009-07-31T09:13:12.011+02:00Is dit skadelik om vicks aan my dogtertjie se bors...Is dit skadelik om vicks aan my dogtertjie se borsie te smeer, sy is nou 14 maande?J Reyndersnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-48266843930623619222009-07-31T09:11:55.349+02:002009-07-31T09:11:55.349+02:00Jy noem ongelukkig nie wat die medikasie is nie, m...Jy noem ongelukkig nie wat die medikasie is nie, maar meeste medisyne kan newe-effekte hĂȘ. Op die medikasie se voubiljet sal hulle die moontlike newe-effekte aangee. 'n Mens moet altyd die inligting nagaan voor jy die medikasie neem, swanger vroue en vroue wat borsvoed net meer so.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-71928577821024343032009-07-31T09:11:22.960+02:002009-07-31T09:11:22.960+02:00Is dit normaal vir die medikasie wat aan my voorge...Is dit normaal vir die medikasie wat aan my voorgeskryf is vir my maagseer om my hoofpyn, sensitiewe vel, bene wat pyn en ongelooflik gevoelige borste te gee (ek het 'n baba van 5 maande en borsvoed nog).Chantell Lombardnoreply@blogger.com