Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



5.6.09

Senuwees

Senuwees loop uit die rugmurg en vertak tot in die spiere en gewrigte. Dit beheer beweging, liggaamshouding en reguleer sekere prosesse.

Boereraat:

Piesangs bevat baie B vitamiene wat baie kalmerend is.


Medisinale gebruike van kruie

Kruiegids

1 comment :

  1. Tiana Botes5/6/09 14:04

    Ek wil graag uitvind oor die geval van my skoonpa, sy huisdokter het aan hom verduidelik dat sy senuwee's no. 4,5,6 'n probleem het. Dit is nou al 'n jaar en daar kom geen verbetering nie, maar die dokter het hom verseker dat dit sal herstel. Hy het verlede jaar 'n operasie aan die regter oog gehad, en daarna het die verlamming ingetree, sy oog is nog toe gewerk, die oogspesalis kan glo nie die oog oop maak voordat die senuwee's nie herstel nie, hy se elke keer dat my pa maar geduldig moet wees en maar moet wag. Hoelank sal dit ongeveer neem en sal dit herstel, hy leef in pyn en sukkel om te eet met die dat sy hele regterkant verlam is. ons is bekommerd oor my pa, want hy se nou dat hy niks deur die gleufie wat gelaat is om medikasie in te sit sien nie. Hy moet nog die katarat ook laat verwyder en raak nou ongeduldig.Is dit moontlik dat u vir my 'n web werf se adres kan gee waar ek al die inligting kan kry, ek voel magteloos. Hy word nou 3 Feb. 80 jaar en bestuur nog, hy kan nie so aangaan nie. Ek hoop u sal my kan help en raad gee.

    ReplyDelete