Wonder of gewone ouers genoeg betrokke is by hul kinders? Hier is 'n lekker inspirerende DVD - Want Jy is Jy - wat omgee-ouers saam met hul tieners kan kyk en bespreek.
SMS net "Teenzone", Jou Naam en Posadres na 082 801 1298 vir jul Gratis DVD.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 159 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.

No comments :
Post a Comment