Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



15.1.09

Wintersore

Wanneer jou ore opgeswel is weens koue. Die toestand is jeukerig en pynlik.

Gebruik asseblief die vorm onder aan die blad indien jy raad het of 'n vraag wil stel.

6 comments :

  1. Anonymous15/1/09 13:14

    Elke winter het ek las van winters ore. Wat kan ek daarvoor gebruik?

    ReplyDelete
  2. Anonymous15/1/09 13:14

    'n Behandeling met antibiotika is soms suksesvol.

    ReplyDelete
  3. My baba is 1jaar 7 maande en het winters ore raad asb

    ReplyDelete
  4. Thrombophop jel help baie

    ReplyDelete
  5. Anonymous9/8/21 13:33

    Probeer MUM deodarant cream geleer by my ouma kry baie erg wintersore hande tone etc smeer dit in aand an more oggend is dit weg

    ReplyDelete
  6. Anonymous26/7/22 20:32

    Gaan dit more probeer. MUM is al wat gehelp het vi my kinders se brand boutjies

    ReplyDelete