Wanneer jou ore opgeswel is weens koue. Die toestand is jeukerig en pynlik.
Gebruik asseblief die vorm onder aan die blad indien jy raad het of 'n vraag wil stel.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.

Elke winter het ek las van winters ore. Wat kan ek daarvoor gebruik?
ReplyDelete'n Behandeling met antibiotika is soms suksesvol.
ReplyDeleteMy baba is 1jaar 7 maande en het winters ore raad asb
ReplyDeleteThrombophop jel help baie
ReplyDeleteProbeer MUM deodarant cream geleer by my ouma kry baie erg wintersore hande tone etc smeer dit in aand an more oggend is dit weg
ReplyDeleteGaan dit more probeer. MUM is al wat gehelp het vi my kinders se brand boutjies
ReplyDelete