Verskeie mense sukkel met ore wat opswel weens die koue. Wintersore kan pynlik wees en ook jeuk.
Behandeling
Thrombophob antiinflammatoriese salf word deur sommige dokters aanbeveel vir die probleem. Sommige mense sweer by ’n baie goedkoper opsie, Mum se reukweerder room.
Wintersore kan ook behandel word met ’n voorskrif antibiotika.
(foto: Liza Summer)
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
Showing posts with label Wintersore. Show all posts
Showing posts with label Wintersore. Show all posts
22.7.24
15.1.09
Wintersore
Wanneer jou ore opgeswel is weens koue. Die toestand is jeukerig en pynlik.
Gebruik asseblief die vorm onder aan die blad indien jy raad het of 'n vraag wil stel.
Gebruik asseblief die vorm onder aan die blad indien jy raad het of 'n vraag wil stel.
Etikette:
Pernio
,
Wintersore
Subscribe to:
Posts
(
Atom
)

