Hipotensie is lae bloeddruk. Indien jou bloeddruk te laag daal kan jy flou word. Dit word nie deur almal beskou as 'n siektetoestand, eerder 'n tydelike probleem.
Simptome sluit in sweterigheid, duiseligheid, swakheid en bewussynsverlies.
Sien Noodhulp vir die behandeling van bewussynsverlies.
Om lae bloeddruk teen te werk moet jy sterk en rou wortelsap drink. Eet oesters, soutvis, avokado, piesang en amandels.
Kruie wat jy kan gebruik sluit in roosmaryn, duisendblad, laventel, voëlent en vinkel.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
Showing posts with label Hipotensie. Show all posts
Showing posts with label Hipotensie. Show all posts
4.4.24
Subscribe to:
Posts
(
Atom
)

