Frambose is die vrug met die meeste antioksidante wat plooie en velkanker teenwerk. Dit het ’n lae glukemiese lading vir baie energie en dit is ’n natuurlike antihistamien.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.

No comments :
Post a Comment