Tydens ’n ondersoek na die rol van rooivleis, pluimvee, vis en ’n vegetariese dieet in kolonkanker het navorsers van Leeds Universiteit bevind dat diegene wat rooivleis eet meer geneig is om kanker te ontwikkel in die onderste gedeelte van die kolon.
Dit is nie die eerste navorsing wat bevind dat rooivleis ’n prominente rol speel in kolonkanker nie.
Leeds Universiteit se navorsing is gepubliseer in die International Journal of Cancer. Volgens die universiteit is meer werk nodig op die gebied, maar dis belangrik dat diegene met ’n geskiedenis van kolonkanker in die familie kennis neem van hierdie bevinding.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
2.4.19
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)


No comments :
Post a Comment