Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids


28.2.19

Kruie vir kwale: Karkatjie

Gooi ’n koppie kookwater oor oranje gousblomme. Laat dit afkoel en was die oog daarmee. Smeer dan bietjie sap van die geneesbossie/balsemkopieva/jesusplant aan.

No comments :

Post a Comment