Antoinette is die kruievrou van RSG en
saam met haar getroue vennoot, Oom
Johannes, vertel sy stories uit haar
nuwe boek,
Die lang man sonder
skaduwee, en oor die genesende, soms
selfs towerkragte van kruie.
9 Maart 18:30
60 min | Die Plataan, Stellenbosch | Gratis
No comments :
Post a Comment