Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



23.11.16

Die senustelsel

Die senuweestelsel bestaan uit die brein, die rugmurg en senuwees.

Die brein bestaan uit ’n massa senuweeselle. Hierdie selle ontleed sensasies en gee bevele aan die spiere. Die brein dryf in ’n vloeistof en is omring deur die skedel. Dit beskerm die brein teen beskadiging.

Die rugmurg bestaan uit ’n massa senuweevesels wat aan die brein verbind is deur ’n opening aan die basis van die skedel. Hierdie vesels loop deur die nek en die ruggraat.

Laastens is daardie randsenuwees. Dit kom voor in pare, ’n motoriese senuwee en ’n sensoriese senuwee. Die sensoriese senuwee vervoer sensasies na die brein en die motoriese senuwee bring bevele vanaf die brein.

(grafika: Blausen Medical Communications, Inc)

2 comments :

  1. ek het al di simtome hier van maar kry skok gevoel van my brein af en as dit gebeur hoor ek n helse harde slag van iets sos n gun skoot wat afgaan of staal wat teenmekaar slaan as ek dan iets wil optel kry ek dit ni gevat ni voel dan bewerig en arms en hande kry lelike krampe wat kan fout wees self nek in di middel bo is seer as ek da druk

    ReplyDelete
  2. Hi what can work for senuwe my body is in pain and straclle to walking what can I do to help me

    ReplyDelete