Die basiese behandeling van ’n spinnekopbyt behels dat jy moet sorg dat die persoon se lugweg oop is en asemhaal. Pas kunsmatige asemhaling toe indien nodig. Maak ook die persoon gemaklik deur hulle in die herstelposisie te plaas – indien hulle nie hulp nodig het met asemhaling nie.
Sorg dat die persoon so gou moontlik by ’n hospitaal kom. Hospitale het normaalweg die nodige teengif.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 149 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.


No comments :
Post a Comment