Die belangrikste faktor vir die oorlewing van ’n slagoffer van ’n haaiaanval is doeltreffende noodbehandeling op die strand.
Die persoon moet so min as moontlik beweeg word. Na verwydering uit die water moet die persoon net buite bereik van die golwe neergelê word – nie verder nie.
Beheer die bloeding en behandel die persoon vir skok. Neem dan die persoon na ’n hospitaal.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 148 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.


No comments :
Post a Comment