Vaginale bloeding kan veroorsaak word deur ernstige menstruasie of die gevolg van ’n miskraam of inwendige besering.
Swaar menstruasie en ’n miskraam kan beide met ernstige krampe gepaard gaan. Die krampe kom gewoonlik aan die begin van menstruasie voor.
Simptome en tekens
• Matie of ernstige bloeding uit vagina.
• Simptome en tekens van skok kan aanwesig wees.
• Krampagtige pyne in die buik of bekken.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.

No comments :
Post a Comment