Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



9.3.16

Die behandeling van vaginale bloeding

1. Kry ’n sanitêre doekie of ten minste ’n skoon handdoek wat die vrou op die opening van die vagina kan plaas.

2. Laat sy lê met die kop en skouers effens gelig en die knieë gelig met ondersteuning – dit laat die maagspiere ontspan.

3. Indien die pyn ernstig is en aan menstruasie toegeskryf kan word kan sy een of twee pynstillers neem.

4. Indien die bloeding voortduur en ernstig is, behandel vir skok en kry haar sodra moontlik by ’n hospitaal.

2 comments :

  1. Hey ek is Gerda en ek sit met pms al vir 29 dae en dit lyk party keer of daar stuke bloed uit kom en seer oor my mag kani eers hoes nie

    ReplyDelete
  2. Anonymous18/8/22 11:01

    Wat get my gedrink

    ReplyDelete