Jy hoor gedurig wat die uitwerking van leefstylsiektes, soos diabetes en hartsiekte, op jou liggaam is – maar het jy dit al gesien? Die Body Worlds-uitstalling is terug in Suid-Afrika en wys presies dit.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.

No comments :
Post a Comment