Navorsing gepubliseer in die Journal of Cancer Survivorship: Research and Practice beveel aan dat diegene wat prostaatkanker oorleef moet begin stap.
Sowat drie-uur se stap per week verminder die newe-effekte van die behandeling vir prostaatkanker.
Normaalweg sluit die newe-effekte die volgende in: maagprobleme, blaasprobleme, seksuele disfunksie, moegheid, depressie, gewigstoename en probleme om ’n ereksie te handhaaf.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.

No comments :
Post a Comment