Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 150 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
23.6.15
Deur te vas kan jy borskanker bekamp
Deur minder tyd te spandeer aan die etenstafel en oornag te vas help om glukosevlakke te verlaag en die risiko op borskanker te verminder. Dit is die bevinding van ’n studie gepubliseer in die joernaal Cancer Epidemiology, Biomarkers & Prevention.
Etikette:
Borste
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)

No comments :
Post a Comment