’n Elektriese stroom deur die liggaam kan ernstige en soms noodlottige beserings veroorsaak. Dit kan die hart laat stop of ernstige brandwonde veroorsaak.
Moet nooit probeer om ’n ongeval weens elektriese beserings met kaal hande aan te raak voor jy seker is dat daar geen verdere gevaar is nie.
Algemene simptome sluit in:
• Versmoring
• Brandwonde
• Skok
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
11.3.15
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)

No comments :
Post a Comment