’n Geskatte 1 uit elke 500 mense wêreldwyd ly aan familiale hipercholesterolemie (FH), 'n oorerflike toestand wat baie hoë cholesterol tot gevolg het. Dit hou verband met premature hartsiektes en dood. Ten spyte van hierdie hoë voorkoms bly dit grotendeels ongediagnoseerd en onbehandeld.
FH word geïdentifiseer deur die voorkoms van die lae-digtheid lipoproteïen (LDL of "slegte cholesterol") te bepaal.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 150 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.

No comments :
Post a Comment