Interessante navorsing in Spanje het bevind dat vrouens wat natuurlik geboorte skenk, sonder enige vorm van epidurale narkose, is uiteindelik baie gelukkiger met die geboorteproses as ander.
Ander faktore bepaal ook of dit ’n positiewe ervaring is. Die behulpsaamheid van die mediese personeel en borsvoeding wat so gou as moontlik begin hou ook die nuwe ma’s gelukkig.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 147 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
21.7.14
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)


No comments :
Post a Comment