Alternatiewe medisyne bestaan nie, net
medikasie wat werk, of nie. Maar as Oprah
Winfrey, Prins Charles en kruiekoningin
Antoinette Pienaar “waarhede” oor
alternatiewe terapieë verkondig, hoe skei jy
die kaf van die koring?
Gert Coetzee praat met
George oor hoe “jou onsinverklikker die keisers
van pseudowetenskap kan ontbloot”.
16 Julie 17:00 50 min Gratis
Vryfees 2014
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 147 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)

No comments :
Post a Comment