Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



2.9.11

Borsvoeding goed vir breine

Ma’s wat hul babas borsvoed se kinders het groter woordeskatte en kan beter redeneer op 5-jarige ouderdom, het ‘n nuwe studie bevind.

Borsvoeding help babas se breine groei

4 comments :

  1. Annelize Nel20/9/11 10:26

    Goeie More!

    Ek het 'n vraag op die web blad gelees waar die vrou se haar baba sukkel met krampe en winde.

    Jy't daar gese as dit die kos is sal sy braak. Nou my baba is 7weke en ek sukker ook met krampe en winde! My melk kom wel vinag uit maar ek sit agter toe Sodat dit nie so vinag in haar mond moet spuit nie! Terwyl sy drink kry sy "stuipe" Sy trek haar lyfie so op 'n bondel maar sy los nie my nippel nie. En dis asof sy seer het. Krampe kry terwyl sy drink! En dan het sy die brakieng. En dit ruik sommer baie uur. Wat kan dit wees wat dit voel vir my, my melk maak haar siek en dat ek sommer net vir haar poeier melk moet gee. Help my asb/

    ReplyDelete
  2. Anonymous22/9/11 11:14

    Annelize,
    Jy hoef nie te veel bekommerd te wees oor die spoed waarteen jou melk uitkom nie. Die baba reguleer die vloei met haar gesuig. Die belangrikste is dat sy gemaklik is wanneer jy borsvoed. Die reuk van die melk wat sy opbring is normaalweg suur. Indien sy elke keer opbring wanneer jy haar voed, moet jy 'n dokter gaan spreek. Sy kan dehidreer. Indien dit net van tyd tot tyd gebeur is dit nie te ernstig nie. Sommige babas bring gereeld hulle melk op. Maak seker julle is beide gemaklik en ontspanne wanneer jy borsvoed. Indien jy onseker is oor hoe om haar vas te hou, kan jy by 'n kliniek gaan aanklop vir raad.

    ReplyDelete
  3. Hoe lank vat dit dat dit te laat is om jou kind af te maak. .?

    ReplyDelete
  4. Anonymous26/8/15 21:43

    2 maande op voorbehoedpil en drink elke aand op dieselfde tyd, het 2 aande gemis wat is die kans van swangerskap

    ReplyDelete