Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



5.9.11

Dooie See goed vir diabete

Slegs 20 minute se ronddryf in die Dooie See kan diabete help om hul bloedsuikervlakke verlaag, het ‘n nuwe Israelse studie bevind.

Swem in Dooie See goed vir diabete

9 comments :

  1. Anonymous24/5/13 12:38

    Hello eks 28 en my man is 22 ons wil graag n baba he ek het reeds twee kids maar het 5 miskrame in twee jaar gehad ek was by verskilende dokters on uit te vind wat gaan aan geen toetse is gedoen nie , ek kry my tyd elke maand sos ek moet ek het beweeging in my lae maag nie selfde plek of tyd nie net wane ek rustag raak of voor oor sit eks baie moeg ook as u raad het of kan help sal baie wardeur

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous24/5/13 12:51

      Mens kan omtrent nie glo dat niemand nog voorgestel het dat daar toetse gedoen word nie. Dit is al hoe jy gaan vasstel hoekom dit gebeur en wat julle kanse op swangerskap is. Het jy al 'n ginekoloog gaan sien?

      Delete
  2. Hi hi ek het ook n miskraam gehad soo twee dae terug op 11 weke wat is die kaans dat ek weer een gaan he

    ReplyDelete
    Replies
    1. Miskrame is eintlik baie algemeen. Die kanse vir twee agter mekaar is egter heelwat minder.

      Delete
  3. Ek wil weet of is dit moontlik om swanger te wees as j al di simtome het maar is nog op die pil

    ReplyDelete
  4. Die kanse is minder as 1%.

    ReplyDelete
  5. Anonymous8/4/15 23:06

    Hoe lank vat dit dat dit te laat is om jou kind af te maak. .?

    ReplyDelete
  6. Ek is 39 weke swanger verwag i seuntjie....ek het i verskriklike drilling op my blaas dit is baie seer en swaar....dit is sekerlik die kind maar dit raak al hoe erger dit voel ni eers ek kan loop ni.... help and

    ReplyDelete
  7. Goeie nand se daar is net iets wat ek baie graag raad oor wil he ,op die oomblik is x 18 weeke swanger en ht preg omega pille gebruik toe x uitvind ek is swanger, op die oomblik kan ek dt ni meer bekostig ni ,ek wil eindlik hoor indien ek die kliniek se gan gebruik of dt dalk nadeelig kan wees vir my en baba?

    ReplyDelete