Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



11.7.11

Nek

M Strydom vra :
"Hoe lank is die gemiddelde hersteltydperk (as mens jou goed gedra!) na 'n suksesvolle laminektomie/foramenotomie tussen C6/C7?"

Die hersteltydperk is lank. Jy spandeer 'n paar dae in die hospitaal en daarna kyk jy na so ses weke en langer. Indien jy 'n korter hersteltydperk soek moet jy jou dokter vra oor nuwe alternatiewe operasies waarvan mens vinniger herstel.

2 comments :

  1. Hester du Toit12/7/11 09:43

    Goeiedag,

    Ek het vanoggend in my nek by my slagare beide kante knoppies ontdek. Dit is asof hulle beweeg en daar is meer as een aan albei kante. Kan dit net kliere wees en het ek rede tot kommer?

    Vriendelike Groete

    ReplyDelete
  2. Anonymous12/7/11 10:27

    Laat 'n dokter hierna kyk, net om veilig te wees.

    ReplyDelete