M Strydom vra :
"Hoe lank is die gemiddelde hersteltydperk (as mens jou goed gedra!) na 'n suksesvolle laminektomie/foramenotomie tussen C6/C7?"
Die hersteltydperk is lank. Jy spandeer 'n paar dae in die hospitaal en daarna kyk jy na so ses weke en langer. Indien jy 'n korter hersteltydperk soek moet jy jou dokter vra oor nuwe alternatiewe operasies waarvan mens vinniger herstel.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 159 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.

Goeiedag,
ReplyDeleteEk het vanoggend in my nek by my slagare beide kante knoppies ontdek. Dit is asof hulle beweeg en daar is meer as een aan albei kante. Kan dit net kliere wees en het ek rede tot kommer?
Vriendelike Groete
Laat 'n dokter hierna kyk, net om veilig te wees.
ReplyDelete