Die verskil tussen psoriatiese artritis en ander vorms van artritis is dat die hele vinger of toon swel, nie net die area om die gewrig nie. Die siekte hou verband met die velsiekte psoriase.
Pynmedikasie en inflammatoriese medisyne word normaalweg voorgeskryf.
Sien ook Kruie vir Kwale: Artritis
9.5.11
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
Ek is so 'n jaar gelede gediagnoseer met psoriatiese artritis. Het u asseblief enige raad vir die pyn en probleme?
ReplyDeletePsoriatiese artritis verskil van ander soorte artritis deurdat die hele aangetaste ledemaat swel en nie net die gewrig nie. Die toestand hou verband met die velsiekte psoriase.
DeleteDaar is 'n verskeidenheid medikasie beskikbaar hiervoor. Raadpleeg asseblief jou dokter.
Amanda
DeleteMy man het psoriatiese artritis. Is daar enige boereraat beskikbaar wat hy kan aansmeer en drink wat sal verligting gee.