Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



28.2.23

Omlope / Tinea / Ringwurm

Omlope is 'n soort fungusinfeksie. Jy kan dit by besmette persone of troeteldiere optel.

Om dit te vermy moet jy nie handdoeke of onderklere met ander persone deel nie. Was ook altyd jou hande nadat jy aan troeteldiere gevat het.

Indien iemand in jou gesin dit het help dit om 'n funguswerende poeier te gebruik om te verhoed dat jy aansteek.

Boereraat:

Maak ’n pasta van klapperolie en blomswawel en smeer aan.

Sien ook: Kruie vir kwale: Omlope


foto: CDC / Dr. Lucille K. Georg

18 comments :

  1. Erica Horn7/3/11 10:31

    Goeiedag

    My dogtertjie het 'n omloop. Ek het salf by die apteek gekry maar weet nie hoe lank om dit te gebruik nie. Hoe lank behoort 'n omloop behandel te word voordat dit gesond is?

    ReplyDelete
  2. Anonymous7/3/11 10:44

    Erica,
    Dit behoort na ongeveer 2 weke te begin verdwyn, anders moet jy weer die dokter gaan sien.

    ReplyDelete
  3. Anonymous13/3/12 17:29

    My seun het n verskriklike groot omloop op sy arm is daar iets wat ek kan aansmeer om dit weg te vat

    ReplyDelete
  4. Ek het al heel jaar omlope in my gesig.Dit kom en gaan en dit lyk lelik en jeuk baie.A.Voster van George.

    ReplyDelete
  5. Anonymous10/4/18 08:47

    My kleinkind het omloop in die hoek van haar ogie. Wat kan ek gebruik dit byna in haar oog

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous10/4/18 11:41

      Indien dit te naby die oog self is sou ek haar eerder dokter toe neem, anders: http://www.boererate.com/2015/03/kruie-vir-kwale-omlope.html

      Delete
  6. dag se. ek het omlope op my hele bo liggaam. ek het a salf gekoop, maar dit jeuk nog verskriklik baie. wat doen ek

    ReplyDelete
  7. Het om loop op nek..wil hare kleur ...kan ek?

    ReplyDelete
  8. Soek raad vir om loop op nek.ag ek my hare kleur?

    ReplyDelete
  9. Hi soek raad vi omloop op my hande dit jeuk verskriklik

    ReplyDelete
  10. Ek het iets wat soos n omloop lyk op n operasiemerk. Dit is op my rug waar reeds ten minste vyf keer gesny is. Ek was gediagnoseer met osteomyelitis, en met laaste bloedtoets was infeksievlakke baie laag. Ek het nabye foto geneem. Omdat dit op rug is, kan ek nie self naby kyk nie, maar op foto lyk dot asof daar klein blasies is en gisteraand het n effe, net effe smetterige vog uitgekom. Dit is baie rooi

    ReplyDelete
  11. Ek het iets wat soos n omloop lyk op n operasiemerk. Dit is op my rug waar reeds ten minste vyf keer gesny is. Ek was gediagnoseer met osteomyelitis, en met laaste bloedtoets was infeksievlakke baie laag. Ek het nabye foto geneem. Omdat dit op rug is, kan ek nie self naby kyk nie, maar op foto lyk dot asof daar klein blasies is en gisteraand het n effe, net effe smetterige vog uitgekom. Dit is baie rooi

    ReplyDelete
  12. Ek het n ring op my been maar niemand kan my se of die n omloop of n ringwurm is ni die raak groter en die bring om is bloedrooi en lyk of dit blase maak wat kan ek doen wat die kan weg vat want ek ks ni seke wat is dit ni

    ReplyDelete
    Replies
    1. Raad vir omlope aan gesig en by ooe.

      Delete
  13. Ekt n omloop oppad na my nek rak nt groter ds nu 3weke

    ReplyDelete
  14. My dogter het omloop by ooh,wat Kan. Ek gbruik

    ReplyDelete
  15. Ek het omloop op my arm. Dis nog klein, maar ek weet as ek dit nie nou behandel nie, gaan dit groei. -Marietjie Goldfarb

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous11/8/22 07:21

      http://www.boererate.com/2015/03/kruie-vir-kwale-omlope.html

      Delete