Ly jy aan engtevrees? Koop vir jou appels.
Die Smell & Taste Treatment and Research Centre in Chicago het bevind dat die reuk van groen appels jou persepsie van ruimte verander, vertrekke voel dadelik groter as wat hulle werklik is. Navorsing het bevind dat komkommers ’n soortgelyke effek het.
Vir diegene wat wonder oor die reuk van braaivleis, navorsers het bevind dit het die teenoorgestelde effek.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 148 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
1.3.23
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)


No comments :
Post a Comment