Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



16.9.09

Nierstuipe

Daar word gepraat van nierstuipe wanneer die niere nie al hul funksies kan verrig nie.

Gewoonlik veroorsaak dit dat daar te veel vloeistowwe in die liggaam is en die suurvlakke te hoog is.

Op die langtermyn kan dit bloedarmoede tot gevolg hê.

3 comments :

  1. Wanda Kleynhans16/9/09 13:59

    Wat beteken nier stuipe en wat kan gebeur?

    ReplyDelete
  2. Wat kan mens gebruik vir nier stuipe

    ReplyDelete
  3. Carlina Steyn8/1/10 14:47

    Wie dit mag aangaan,



    Kan u asseblief vir my raad gee met diet wat gevolg kan word as jy polistiese niere het, ek is bekomerd oor die moets en moenies daarvan, en wil vreeslik graag wee twat ek kan doen van my kant af om antwoorde kan kry en ooj wat gesond is vir my niere en wat nie gesond is nie.



    Vriendelike groet

    ReplyDelete