BOERERATE
'n Teesakkie wat in warm water gedoop is en teen jou lippe gedruk word sal help om die voginhoud van jou lippe te herstel.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 147 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.

Hi
ReplyDeleteEk het n koorsblaar op my lip onder wat kan ek doen
Hul se as jy tandepaste op die koorsblaar smeer sal dit werk
ReplyDeleteMy dogtertjie het uit 'n shake bottel gedrink en haar lip het ingesuig - nou is daar bloed onder haar bo-lip. Hoe kan ek dit vinnig weg kry (Ons het more 'n photoshoot)?
ReplyDeleteDink nie dit is sommer moontlik nie. Sal maar moet grimering gebruik.
Delete