Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



21.9.09

Lippe

BOERERATE
'n Teesakkie wat in warm water gedoop is en teen jou lippe gedruk word sal help om die voginhoud van jou lippe te herstel.

4 comments :

  1. Anonymous21/6/10 15:30

    Hi
    Ek het n koorsblaar op my lip onder wat kan ek doen

    ReplyDelete
  2. Anonymous14/4/12 10:43

    Hul se as jy tandepaste op die koorsblaar smeer sal dit werk

    ReplyDelete
  3. Anonymous20/6/14 08:08

    My dogtertjie het uit 'n shake bottel gedrink en haar lip het ingesuig - nou is daar bloed onder haar bo-lip. Hoe kan ek dit vinnig weg kry (Ons het more 'n photoshoot)?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous20/6/14 08:42

      Dink nie dit is sommer moontlik nie. Sal maar moet grimering gebruik.

      Delete