Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



22.8.23

Hoë bloeddruk / Hipertensie

Hoë bloeddruk laat jou are verhard en put die hart uit. Dit is gewoonlik as gevolg van 'n ongesonde leefstyl, maar kan ook oorgeërf word.

Jy weet nie altyd dat jy hoë bloeddruk het nie, want die simptome is nie altyd ooglopend nie.

Die belangrikste dinge om te doen is:
  • Oefen gereeld (belangrikste)
  • Verloor gewig
  • Eet minder vet
  • Eet minder sout
  • Hou op met rook
  • Verminder stres
  • Gebruik alkohol oordeelkundig
Hoë bloeddruk (of hipertensie) kan ook met medikasie behandel word. Gaan spreek jou dokter.

BOERERAAT
Eet 'n piesang om jou bloeddruk in bedwang te hou.

12 comments :

  1. Anonymous3/12/10 10:06

    pasient het hoebloeddruk. kort kort is sy naar, haar maag werk, raak weg as sy nog praat, asof in koma. gereelde koors en koue koors. dr's het haar op sekere medikasie en dan weer af van dit. raak nou al erger - help asseblief!!!

    ReplyDelete
  2. Anonymous26/6/13 11:30

    kruie raak by die dag meer gewild in SA + USA. Essies tee is 'n kruie mengsel wat genesing bring vir byna alle kwale en meeste kankers. Gaan lees meer oor ons produk by www.essiestee.co.za of kontak ons kantoor by 028 713 4843 vir meer inligting of 'n gratis pamflet.

    ReplyDelete
  3. Was kry men's essies tee

    ReplyDelete
  4. PERSOON VRA : ek is op 8mg perindopril vir hoè bloeddruk, wat kan ek gebruik as plaasvervanger?

    ReplyDelete
  5. Wow bq dankie vir die advies

    ReplyDelete
  6. Ek het hoëbloedruk wat en is op pille maar pille wat ek drink maak bloed kolle in my oe wil weet of dit normal is

    ReplyDelete
  7. Anonymous8/1/23 10:14

    Waar kry mens Essies tee?
    By gesondgeids winkels?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous9/1/23 10:37

      Jy kan gesondheidswinkels en apteke probeer.

      Delete
  8. Anonymous6/9/23 22:37

    Hello ek wil graag weet of kry mens koors, naarheid, braking en erge maagpyn van hoe bloeddruk?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous11/9/23 10:56

      Dis nie tipiese simptome daarvan nie, maar dit kan simptome wees van iets waarin dit 'n rol speel.

      Delete
  9. Anonymous23/9/23 08:46

    Bloedduk bly hoog het medikasie maar hy gaan af en op wat kan ek probeer om hom reg te hou

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous26/9/23 08:11

      Behalwe vir die die stappe hierbo kan jy ook by die volgende skakel kyk vir boererate: http://www.boererate.com/2022/02/kruie-vir-kwale-hoe-bloeddruk.html

      Delete