Loading

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gids (onder) om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.


A  B  C  D  E  F  G  H  I  K  M  N  O  P  R  S  T  U  V  W  Z  Medisinale gebruike van kruie  Kruiegids

28.9.09

Hoë bloeddruk / Hipertensie

Hoë bloeddruk laat jou are verhard en put die hart uit. Dit is gewoonlik as gevolg van 'n ongesonde leefstyl, maar kan ook oorgeërf word.

Die belangrikste dinge om te doen is:

  • Verloor gewig
  • Eet minder vet
  • Eet minder sout
  • Hou op met rook
  • Verminder stres
  • Gebruik alkohol oordeelkundig


Hoë bloeddruk (of hipertensie) kan ook met medikasie behandel word. Gaan spreek jou dokter.

BOERERAAT
Eet 'n piesang om jou bloeddruk in bedwang te hou.

2 comments :

  1. Anonymous3/12/10 10:06

    pasient het hoebloeddruk. kort kort is sy naar, haar maag werk, raak weg as sy nog praat, asof in koma. gereelde koors en koue koors. dr's het haar op sekere medikasie en dan weer af van dit. raak nou al erger - help asseblief!!!

    ReplyDelete
  2. Anonymous26/6/13 11:30

    kruie raak by die dag meer gewild in SA + USA. Essies tee is 'n kruie mengsel wat genesing bring vir byna alle kwale en meeste kankers. Gaan lees meer oor ons produk by www.essiestee.co.za of kontak ons kantoor by 028 713 4843 vir meer inligting of 'n gratis pamflet.

    ReplyDelete