Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



28.3.23

Menstruasie - swelling, aknee, angs, rugpyn, sensitiwiteit, krampe, depressie, hoofpyn, waterretensie, slaaploosheid, buierigheid, geïrriteerdheid, woede ens.

Simptome kan enige of al die volgende insluit: swelling, aknee, angs, rugpyn, sensitiwiteit en swelling van die borste, krampe, depressie, ´n lus na sekere kossoorte, hoofpyn, waterretensie en slaaploosheid. Persoonlikheidsveranderinge soos buierigheid, geïrriteerdheid, woede-uitbarstings, en gevoelens van gewelddadigheid en selfs selfmoord kan voorkom. Die hoofoorsaak van PMS is die verandering in die vroulike hormoonbalans gedurende die menstruele siklus.

Aandblomolie kan simptome verlig. Om effektiwiteit te verseker, moet Vitamien B6, B3 en C, sink en magnesium tesame hiermee geneem word.

Gaan spreek jou dokter dadelik indien oormatige vloei voortduur, indien enige onverwagte bloeding voorkom of as jou simptome baie hewig is.

Boereraat:

PMS? Eet 'n piesang. Dit bevat vitamien B6 wat die vlakke van bloedglukose reguleer en so jou bui verbeter.

Vir menstruele krampe probeer: 'n Gesonde, gebalanseerde dieet
Gereelde oefening
500 mg visolie per dag
100 mg vitamien B1 per dag
300 mg magnesium per dag - verkieslik via dieet



(Foto: Sora Shimazaki)

149 comments :

  1. Anonymous24/6/09 07:39

    Wil net graag weet, is 26 en het gemeenskap gehad 3 dae voor menstruasie, ek is nou 4 dae laat met menstruasie en voel erg naar,sooibrand ens. Kan ‘n mens swanger raak 3 dae voor menstruasie? Of wat kan dit wees?

    ReplyDelete
  2. Anonymous20/7/09 07:38

    Ek is 21. My menstruasie is gereeld en het so ver geen probleme nie, behalwe 'n bietjie pyn in my eerste en tweede dag, wat normaal is ne? My vraag is, kan jy swanger raak terwyl jy menstrueer. Jy het geantwoord op dieselfde vraag wat 'n ander meisie gestuur het maar, wat ek wil weet is, hoe werk dit gedurende menstruasie? Dis mos dooie goetertjies wat da uitkom en op daardie sradium is daar mos nie nuwe sellietjies om 'n baba te maak nie? Of is ek verkeerd? Verduidelik asseblief!

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous13/7/22 15:40

      As jy nie jou period kry vir 6maande nie wat moet jy dan doen ?

      Delete
    2. Anonymous13/7/22 15:41

      Ek is 12jaar oud en kry my period al vir 6maande nie

      Delete
  3. Anonymous27/7/09 09:06

    Ek is 37 jaar oud. Ek het Julie 2007 'n keisersnee gehad. Toe ek vir my 6weke ondersoek dokter toe gaan, het sy vasgestel dat ek "sists" op my baarmoeder het. Hulle moes opereer en ek stel toe voor dat sy my sommer dan ook steriliseer. Die operasie is November 2007 gedoen en van daar af sukkel ek tot vandag toe met my menstruasie. Elke maand menstrueer ek tussen 21 en 24 dae. Ek het gedink dit is normaal omdat ek 2 operasies in een laat doen het. Junie 2008 kon ek dit nie meer hou nie, want ek bly moeg en afgemat en het geen krag in my liggaam nie. Ek is toe weer na my dokter toe en sy het Ovral tablette voorgeskryf vir 3maande. Sy het gesê dat die bloeding na die sessie normaal sal wees. Maar nadat ek die 3maande kursus voltooi het was die bloeding weer in volle swang terug. Ek het Februarie 2009 teruggegaan dokter toe en sy het my op die 3maande inspuiting gesit en gesê die menstruasie gaan nou heel weggaan. Sy het gesê dat ek moet terugkom sodra die bloeding gestop het, sodat sy 'n papsmeer kan doen. Ek het teruggegaan en die papsmeer is gedoen. Die uitslae het gekom en die dokter het my laat weet dat niks fout is nie. Ek het 9 Februarie 2009 die inspuiting gekry en die menstruasie het weggegaan. Maar van 16 Maart 2009 is dit weer tot nou toe terug en dit is alweer 11 dae later. Ek het my dokter gebel en sy het nou vir my Premarin 25mg vir die maand voorgeskryf en gesê as dit voltooi is moet ek maar weer Ovral vir die res van my lewe gebruik. Dit klink net nie vir my reg nie. Ek is dan gesteriliseer, waarom moet ek voorbehoedpille vir die res van my lewe gebruik? Kan dit reg wees?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous3/6/14 15:05

      Hi. ek het dieselfde probleem as jy ondergaan of altans soortgelyk. ek het in 2010 'n nood keisersnee gekry en van februarie 2010 af gevloei tot en met februarie 2014. my menstruasie is steeds nie normaal. as ek omgang het met my eggenoot dan begin ek te vloei en die kleur van die bloed is nie normaal nie, ek was al by verskeie doktors en ginikoloe en almal het my ook toegetop met voorbehoed pille maar ek het dt nooit rerig gebruik ek het die vloei aanvaar en dat dt wel 1dag gaan stop. al wat my vandag nog plae is dat ek ongereeld vloei en die kleur vd bloed as ek wel vloei en ek sukkel om swanger te word. het jou situasie al verander en het jy raad vir my?

      Delete
  4. Anonymous27/7/09 09:07

    Eks is n dame van 23 ek was 10 j lank op die pil,die dag toe ek groot meisie word het my stief ouers my eers die inspuiteing laat kry toe mesntreuer ek n heele maand aan een toe is ek op n ander pil en ek kry toe aknee maar toe gee my huis dokter vir my n ander pil wat gewerk het maar ek menstreuer die heele tyd non stop ek het vir toetse en soonars en als gegaan maar die dokter kan niks fout sien nie.ek was verkrag van n vroe ouderdom kan daar dalk iets fout wees?Ek het nog nie kinders nier maar wil graag my liggaam reg kry vir teen die einde van die jaar enige raad asb?

    ReplyDelete
  5. Ek is 27jr en ek het n probleem. 3Maande nadat my seuntjie gebore in jaar 2004 het ek laas my siklus gesien. Ek wil baie graag menstrureer. Ek het al tot op clomid gebruik om te wil menstrureer maar niks het gebeur. Is daar iets soos n medikasie wat jul my kan aanbeveel om te kan gebruik sodat ek kan begin menstrureer. Ek is al so moedeloos want ek wil graag ook weer swanger word. Maar my grootste belange is eers dat jul my moet help om my siklus reg te kry,ek neem aan my hormone is heeltemal deurmekaar. Help my asseblief ek wil baie graag menstrureer.

    ReplyDelete
  6. Shantel Matthys30/7/09 07:36

    Goeie dag,eks op die oomblik op die microval “pill” omdat ek nog borsvoed ek wil weet of daar n ander pill is wat ek kan gebruik(terwyl ek borsvoed) want ek het baie vinnig gewig opgetel na my baba en ek dink dit is a.g.v die pil,ek het vir die afgelope 7 maande nie gemenstrueer nie,maar hierdie naweek wat verby is het ek dit gekry dink U dis Normaal?

    ReplyDelete
  7. Anonymous14/9/09 14:34

    Hi Shantel, ek borsvoed ook noual meer as 2 jaar en is ook op Microval en het ook gewig opgetel, ek is so bly daar is nog iemand met die probleem. Ek wil my baba/peuter nou van die bors af vat maar is so bang ek tel nog meer gewig op. Ek het al oral gevra, jy mag nie iets anders as Microval gebruik nie oor dit die mini pil is, verder sal ek ook graag wil hoor watse rade daar nog is.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Hi, na my seun se geboorte het ek geborsvoed en was ook op di microval, na 6 maande opgehou borsvoed, maar my siklus was ni terug ni, toe ek by ginekoloog kom, vind ek uit Eks Swanger! En baba se metings skat reeds 22 weke.

      Delete
  8. Anonymous6/10/09 10:12

    Hallo, wil graag weet wat is die rede dat klonte vorm tydens menstruasie?

    ReplyDelete
  9. hi ek is 20 ek wil net weet hoe lank moet jou mistriasie uit mekaar wees dit is 2de keer wat ek 6 weeke laat is

    ReplyDelete
  10. Hi, ek is al 'n jaar van die pil af. Wil graag gaan kamp, wil weet of daar iets is wat mens kan doen om menstruasie te stop vir maand.

    ReplyDelete
  11. Ek is 2 en 'n half jaar terug na my 3de kind gesteriliseer. ek is 34 jaar oud. Ek het egter nie weer begin menstrueer nie. Was verlede jaar by my GP en sy het my op Yasmin gesit. Ek het dit vir 10 maande gebruik, maar toe ek ophou het my siklus ook opgehou. Terwyl ek op Yasmin was was my siklus nogsteeds baie ongereeld en partykeer sommer vir 10 dae aanmekaar. Enige raad? Wat kan die oorsaak wees?

    Dankie

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous4/8/22 16:05

      Ek het nie verlede maand my periods gkry ni maa dai laste 2 weke van verlede maand het ek gepyn so een wat my periods had en dan kom word ek naar as ek so pyn en dit gebeur nou nog ek vra asb wat kan dit is

      Delete
    2. Anonymous16/8/22 13:39

      As dit op 'n gereelde basis gebeur moet jy asseblief 'n kliniek besoek of 'n dokter gaan spreek. Jy het 'n ordentlike ondersoek nodig om te bepaal wat fout is.

      Delete
  12. Anonymous13/4/10 11:37

    Ek is 21 & ek wil net baie graag weet wat kan my pyn verminder deur my siklus. Ek wil elke maand dood gaan van die pyn so erg is dit. So asb ek soek raad.

    ReplyDelete
  13. Anonymous15/4/10 13:25

    Hi da ek is n ma van 2 en is 36 jaar oud ek wil weet hoekom my siklus die maand net 2 dae was ander maande is dit tussen 4 tot 6 dae kan jul my se wat dit veroorsaak. Baie dankie

    ReplyDelete
  14. Ek wil graag weet wat die risiko vir 'n vrou is indien sy nie menstrueer nie?

    vicky.stols@hotmail.com

    ReplyDelete
  15. Ek is 27 en het Jan.10 die pil gelos om weer swanger te raak. Ek het Febr.10 op die 31ste dag begin en Mrt en Apr op die 28ste dag. Toe ek Mei moes begin het ek nie op die 28ste dag begin nie maar op die 33ste dag en dit was nie erg nie was net so vir 3 dae. Waar ek gewoonlik die hele week is. Na die 3de dag het ek opgehou tot die volgende oggend en het toe weer begin, maar nie erg nie. Ek het toe weer dieselfde dag opgehou menstrueer maar het vanoggend weer begin(nie erg). Hoekom het ek na 2mnd wat my hormone reg was weer laat begin en so aan en af. Vir my voel dit nie reg nie, elke vrou ken haar lyf. Kan dit wees dat ek al swanger is?

    ReplyDelete
  16. Ek wil graag weet of ek dalk swanger kan wees?
    Ek het Januarie die pil gelos en het Febr.10 op die 31ste dag begin menstrueer. Mrt en April het ek op die 28ste begin. Toe ek nou Mei moes begin het het ek eers op die 33ste begin en dit was net vir 3dae waar ek gewoonlik vir die hele week is. Maar op die 3de dag het ek opgehou die middag, maar die volgende oggend het ek weer begin tot die middag. Toe het ek nou weer vanoggend begin en dis glad nie erg dat ek iets moet gebruik nie dis net daar. Ek weet nie meer nie. My kop sê vir my iets is nie reg nie want ek ken my en dit was nog nooit so nie nie eers met die eerste een nie. Kan iemand vir my raad gee.

    dvbrederode@gmail.com

    ReplyDelete
  17. Anonymous8/6/10 14:58

    Goeie dag

    Ek het 30Maart 2010 laas gemenstrueer en sedert dit nog nie weer nie, ek was al 2 keer bydie dokter die 19 Mei en die 24 Mei die swangeskap toets wys negatief. Ek en my man focus nie daarop om swanger te word nie maar as dit gebeur sale k net so bly wees. Ek is van die triphasil pil af sedert 24 Junie 2009 en van dan af was my siklus nog nooit weer normal nie, ek gee jou net ‘n aanduiding van die afgelope 6 maande se siklus.
    27 sept 2009
    11 Nov 2009
    13 des 2009
    11 jan 2010
    10 feb 2010
    30 maart 2010

    Ek het ook ‘n baie dik wit afskeiding.HOEKOM MENSTUEER EK NIE?????????????????????????

    RAAD ASB!

    ReplyDelete
  18. Hallo anonymous

    Dis vir my ook snaaks dat jy so aan en af is. Ek weet nie eintlik wat om vir jou te sê nie, want dit is bietjie moeilik. Sal ook graag wil weet hoekom die hormone so ewe skielik deurmekaar raak. Ek het ook al 2 self swangerskap toetsies gedoen wys ook negatief. Sal nou maar kyk wat gebeur volgende maand. Ek hou vir jou duimvas dat jy ook gou sal swanger raak.

    Groete

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous20/4/16 15:58

      Hi ek is al vir 3jaar op die triphasil en het net al 1keer my periods gekry n dit was net 3dae en ook nie soos altyd nie.... is dit normaal of is daar fout....baie bekommerd

      Delete
    2. Anonymous20/4/16 15:59

      Hi ek is al vir 3jaar op die triphasil en het net al 1keer my periods gekry n dit was net 3dae en ook nie soos altyd nie.... is dit normaal of is daar fout....baie bekommerd

      Delete
  19. Anonymous12/7/10 12:50

    Ek wil weet as mens begin menstrieer het en dan die morning after pil gedrink het en dan 2 weke daarna begin menstrieer het, maar ek bly naar en duislig kan nie eet nie want dan raak ek ok bje naar die pregnancy toets wys negatief. Enige raad asb

    ReplyDelete
  20. Anonymous3/8/10 08:34

    Hi eks 23 en het so 2 maande terug die pil gelos omdat ons probeer swanger raak.En het gladnie weer gemenstrieer nie is dit normaal of moet ek dr toe??
    Het ook swangerskap toets gevat en isni swanger?

    ReplyDelete
  21. M van Johannesburg11/8/10 15:21

    Ek is 31jaar oud en het verlede week begin met my siklus 01/08/2010 nadat dit amper 2 weke laat was. Nou vloei ek aaneen vir 10dae. Ek het Flagyll 400mg gedrink toe ek op die 3de dag van my siklus was vir 3dae lank.
    Dit raak ligter en lyk asof dit gaan stop maar ook net om weer te begin. Enige raad?
    Ek en my man is baie angstig en probeer al maande lank vir ‘n baba maar tot nou toe niks en raak nou al moedeloos met my siklus wat so is. Ek was ook op ‘n voorbehoed pil om dit te probeer reguleer maar helaas – dis verniet.

    Help asb – ek is raadop!

    ReplyDelete
  22. Anonymous14/9/10 14:17

    Goeiedag.

    Ek het uitgevind dat my dogter van 17 n aborsie gehad het. Haar pa en stiefma het alles gereel. Dit het n maand terug gebeur. Ek weet nie om dit te verwerk nie. Sy self is maar swygsaam. Ek is nie eers seker of dit haar pla nie.

    Ek weet nie hoe die goed werk nie. Kan julle dalk vir my sê hoe lank na die aborsie sal sy weer menstrueer? Sy sê sy kan nie onthou wat die dokter gesê het nie. Die aborsie was nie in ons stad gedoen nie.

    Baie dankie.

    ReplyDelete
  23. Ek is 25jr. oud, ek wil hoor of iemand vir my raad kan gee of uitvind indien iemand al so geval gehad het wat my dalk 'n bietjie raad kan gee.

    My maandelikse siklusse is heeltemal uit. As ek dit nie mis het nie, het ek al vir 'n jaar as dit nie langer is nie, 'n probleem ondervind met my maandelikse siklusse. Ek mis soos 2-3maande, dan het ek weer die volgende maand my siklus, dan mis ek weer vir so 3 maande of so en toe van daaraf het ek nog elke maand nie my siklus gehad nie tot gister, 27 Oktober 2010. Ek het al swangerskap toetsies gedoen wat negatief uitgkom het. Ek wil net hoor of dit dalk te doen het met hormone of so nie.

    Ek sal dit baie waardeer as iemand my kan raad gee oor so iets asb.

    ReplyDelete
  24. Ek is matriek...en tans besig met my matriek eksamen..ek was nog nooit voorheen seksueel aktief nie, maar daar het van my partner se sperm op my klere gekom...ek is nou al 5 dae laat met my volgede periods, moet ek bekomerd wees, of kan dit laat wees a.g.v eksamen stress, want ek is nogal onder groot stress?

    ReplyDelete
  25. Anoniem,
    Wat het julle presies gedoen om hom te laat kom? Was daar enige penetrasie voor hy gekom het? Indien daar nie penetrasie was nie, het hy bo-op jou vagina gekom? Indien jy kan "Nee" antwoord op laasgenoemde twee vrae het jy niks om oor bekommerd te wees nie.

    ReplyDelete
  26. Anonymous1/12/10 09:53

    More almal
    Ek het raad nodig. Ek het Januarie 2010 die pil gelos. My hormone was maar deurmekaar maar is die afgelope 4maande reg(28dae). Ek wil nou net weet, moet ek maar my dokter gaan sien omdat ek nog nie swanger is nie. Hoekom sal dit dan nie gebeur nie my siklus is dan nou reg. My eerste kind was net 6maande toe is ek swanger. Ek is so bietjie moedeloos vandag hieroor. Kan iemand dalk vir my raad gee. As ek moet begin is die 1ste twee dae net die bruin afskeiding en dan begin ek eers. Raad asseblief sal dit baie waardeer.
    Groete

    ReplyDelete
  27. Anonymous1/12/10 09:54

    More almal
    Ek het raad nodig. Ek het Januarie 2010 die pil gelos. My hormone was maar deurmekaar maar is die afgelope 4maande reg(28dae). Ek wil nou net weet, moet ek maar my dokter gaan sien omdat ek nog nie swanger is nie. Hoekom sal dit dan nie gebeur nie my siklus is dan nou reg. My eerste kind was net 6maande toe is ek swanger. Ek is so bietjie moedeloos vandag hieroor. Kan iemand dalk vir my raad gee. As ek moet begin is die 1ste twee dae net die bruin afskeiding en dan begin ek eers. Raad asseblief sal dit baie waardeer.
    Groete

    ReplyDelete
  28. ek wil graag weet ek is 24 en het glad nie al gemenstrusie gehaat vir 3jaar nie en ek het al toets gaan doen en hulle het gese my skildklier is onder aktief maar ek laat week gegaan vir my skildklier uitslae en dis nou oor aktief en ek het nog steeds nie my periots gekry nie ek wil graag swanger raak maar ai ek sukkel nou al vir 3 jaar... kan enige iemand my se wat is vout?

    ReplyDelete
  29. Anonymous10/1/11 16:54

    Ek is 36 jaar, vandat ek onthou sukkel ek om te menstrureer. Ek moet eintlik die Pil gebruik om 'n siklus te kan hê, ek het altyd Melodene of Jasmine gebruik, - beide is baie lig. Ek was omtrent 15 jaar op die Pil gewees.
    Sodra ek op die weer op die Pil is, ondervind ek kroniese hoofpyne, -'n week voordat ek moet begin selfs migraine. Ek is nou vanaf Augustus 2010 glad nie meer op die Pil nie. Nogsteeds het ek geen siklus nie, - en ek is nie swanger nie!!
    Ek wil net weet is dit baie ernstig indien ek nie menstrureer nie, dit pla my nie aangesien my hoofpyne omtrent weg is. Ons het glad nie kinders, en sal graag met 'n gesin beteken. My ginekeoloog sal weer iets voorskryf om die siklus te begin en dan sal ek weer 'iets' moet gebruik om my siklus te reguleer. Die feit dat ek geen siklus ondervind kan dit servikale kanker aanhelp.

    Dankie

    ReplyDelete
  30. Anonymous19/1/11 10:37

    Anonymous,

    Jy moet nog bietjie langer wag en ONTSPAN. Moet ook nie die bobbejaan agter die berg gaan haal met gedagtes oor kanker nie. Ontspan, stel vir jouself 'n swangerskap doelwit vir ('n paar maande) later vanjaar. Indien jy jou teiken bereik en nog nie swanger is nie kan jy weer jou ginekoloog gaan spreek.

    ReplyDelete
  31. Anonymous14/2/11 09:49

    Hi ek is baie bekommerd. Ek menstrueer nou al
    vir omtrent 4 jaar baie abnormaal. Ek is op
    die 3 maande inspuiting maar ek bloei nog steeds.
    Dit hou tot 2 weke aaneen aan en dan sal dit
    miskien vir n dag of so weggaan dan begin dit
    weer. My huwelik is besig om daaronder te lui
    want sodra die bloeding ophou en ons het
    gemeenskap dan begin ek weer. Help my asb.
    Is daar iets wat ek kan gebruik.

    ReplyDelete
  32. Anonymous4/4/11 12:15

    Hi Ek kry my menstuasie gereeld elke maand,hierdie maand het ek vreeslik pyn maar daar is nou al vir die 4 de dag niks nie.My borste ook baie sensitief.Kan dit n teken van swangerskap wees?

    ReplyDelete
  33. Anonymous13/4/11 10:36

    Vir die laaste twee anonieme vrae:
    1) Het jy al daaraan gedink om jou voorbehoedmiddel of metode te verander?

    2) Sensitiewe borste is een van die tekens van swangerskap.

    ReplyDelete
  34. Anonymous9/7/11 13:30

    Kan 'n mens swanger raak 3 dae voor menstruasie?

    ReplyDelete
  35. Anonymous12/7/11 10:21

    Die kort antwoord is JA.

    ReplyDelete
  36. Anonymous13/9/11 12:47

    ek was vir amper 2 jaar op die 2 maande inspuiting. ek het hom gelos vir amper 5-6maande. het glad nie gemenstrueer terwyl ek op hom was nie. so wat 'n maand gelede het ek begin menstrueer maar dit is nog nie normaal nie. ek moes nou weer begin het volengs die dae wat ek getel het maar nog niks. My borste is ook ongelooflik gevoelig, en ek het so week gelede buik pyn gekry. het ook al toetsies gedoen en dis negatief. ek is raadop, is dit my hormone?

    ReplyDelete
  37. Anonymous21/9/11 09:58

    Hi,

    Ek wil graag weet of julle my asb kan help. Ek weet nie of julle duie vrae op die website antwoord of direk na die email nie.

    Ek is n maand laat met my menstruasie. Ek het die pil gelos so 4maande terug. My siklus het begin en als was okay. Ek was nie seksueel aktief nie maar het baie dietpille verlede gedrink. Ginko green tea en meer as wat aanbeveel is per dag. Kan dit deel wees van die rede hoekom ek laat is?

    Sal enige inligting baie waardeer. Ek weet nie wie om te kontak nie.

    Baie dankie

    ReplyDelete
  38. Anonymous21/9/11 11:01

    Inspuiting,
    Jou liggaam keer dalk nog terug na normaal. Gee kans. Jy noem ongelukkig nie jou ouderdom nie.

    ReplyDelete
  39. Anonymous21/9/11 14:14

    EK IS 23 MY BABATJIE IS NOU 4 MAANDE EN 15 DAE OUD, TOE EK GEBOORTE GEGEE HET, HET HULLE MY OP DO EINSPIUTING GESIT, MAAR EK HET NIE WEER TERUG GEGAAN NIE, EN EK HET OOK NIE WEER MY TYD GEKRY NIE,IS DIT NORMAAL OF KAN EK DALK WEE SWANGER WEES

    ReplyDelete
  40. Anonymous24/9/11 10:16

    hi..help asb,ek bloei my dood al vir 3 dae.dis so seer ek kan nie eers sit nie..kan nie lilet gebruik nie want dik klonte stoot dit uit.eks moedeloos en moeg en lyk soos n spook.0842025580

    ReplyDelete
  41. Hi

    Ek is op soek na raad asb. Ek was op nordette so maand terug. Moes dit los my hormone het mal gegaan. so op die 2de laaste ry het my verloofde my pille weggegooi. En toe begin ek met n nuwe pakkie. Ek het hom klaar gemaak. Toe los ek dit. September het ek nou al 2 keer in een maand my sieklus gehad, nou is ons in oktober en gister 18/10/2011 het ek weer begin. Nou als is normaal maar moet ek dan so baie blooi? En ek is bekommerd want wat gaan aan met my. Ek is op die oomlik van pil af. Probeer my hormone en lyf net weer normaal kry maar wil ook nie nou swanger word nie.
    My email is snicky56@gmail.com.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous20/2/12 10:54

      Dit is 'n goeie idee om van die pil af te bly om jou liggaam weer in 'n vaste siklus te kry. Dit kan egter 'n tydjie vat. Indien die erge bloeding voortgaan moet jy liefs 'n dokter gaan spreek.

      Delete
  42. Die inspuiting kan veroorsaak dat jy nie menstrueer nie. Jy moet dit egter elke 3 maande kry, so dit is nie onmoontlik dat jy kan swanger wees nie, maar ek twyfel.

    ReplyDelete
  43. Anonymous2/12/11 10:38

    Spook,
    Gaan spreek 'n dokter of besoek 'n kliniek.

    ReplyDelete
  44. Anonymous3/12/11 10:33

    Ek het Januarie 2011 keiser en sterrillisasie gekry. Ek het vir die hele maand gemenstrueer, baie en klonterig. Toe is dit normaaal vir omtrent 6 maande,, elke 28 dae. Nou is dit vir omtrent 2 maande hewig baie en ek vloei vir 2 weke aanmekaar. Die begin is dit net bruinerige afskeiding, maar as ek afvee is dit bloed, baie lig. Na die week se bruin afskeiding dan vloei ek so baie dat ek 2 doekies moet gebruik. Ek het die normale seer, en voel regtig baie geiriteerd,moody en regte pms. wil net weet of dit normaal is na die sterrillisasie.
    dankie

    ReplyDelete
  45. Anonymous9/2/12 18:05

    Ek is 7 jaar terug gesteriliseer en vir die laaste 2 weke vlooi ek baie baie erg raad asb

    ReplyDelete
  46. Anonymous13/2/12 10:12

    Ek wil net graag weet, ek is al so 7 jaar op minulette en menstrueer nou in die wit gedeelte, wat beteken dit?

    ReplyDelete
  47. Anonymous14/4/12 09:14

    Hi ek hoop jy kan my help ek het n hele week vroeer begin bloei voor my menstruasie moes begin het,ek is onder baie stres di laaste 2 weke kan dit n deel daaran he,of moet ek eerder dokter toe.My menstruasie het op die regte tyd begin maar ek is nogal bekommerd oor die bloei van die vorige week..HELP asb J

    ReplyDelete
  48. Anonymous17/4/12 10:53

    Hi, ek hoop iemand kan my help. EK is vandag al 7 dae laat met my menstruasie. Kan dit wees omdat ek deur 'n stresvolle tyd gaan? Of kan dit iets anders wees? Of moet ek maar eerder myself reg maak vir 'n swangerskap toets? Help asb

    ReplyDelete
  49. Hi ek hoop iemand kan my help.Ek het 6 jaar gelede die depo inspuiting gelos en het tot op hierdie uur nog nie weer my menstruasie gekry nie.Wil graag my menstruasie kry om weer swanger te raak.Help asb.

    ReplyDelete
  50. Hi.hoop iemand kan my help.hkm kan ek nie oefen tydens menstruasie nie

    ReplyDelete
  51. More julle. Ek wonder of iemand vir my raad het of kan help. Die afgelope week is dinge nie lekker by my nie. Eintlik al van Desember maand af. Wat dit soos eendag wat ek baie bloei en dan die volgende dag is daar niks weer vir 'n rukkie. Nou van laas week af het dit weer begin, wat dit eendag baie is, die volgende dag niks. So is dit elke 2dag wat ek bloeding het. En vanoggend is dit anders / weird bloeding, dis so half streperig, en bietjie slymerig (jammer vir detail). En gister het ek 'n vreeslik pyn in my sy agter my rug gehad wat soos 'n miltsteek is. Maar wat kort kort kry ek die pyn in my sy agter., Daar waar 'n mens se niere sit. Wat dink julle kan dit wees? Enige raad sal help. En asb. geen lelike aanmerkings.

    ReplyDelete
  52. Anonymous6/5/13 14:24

    Haai! Ek menstureer baie keer soos tye uit mekaar uit, dit was eers die 27ste, toe weer die 6de en toe weer die 22ste... Ek is die maand soos 13dae al laat,maar soms gebeur dit....Ek het geen simptome van swangerskap nie...Dink j ek kan swanger wees?????? of wat anders kan dit veroorsaak? ek stres so bietjie,watter raad kan ek volg?

    ReplyDelete
  53. Hi, ek is 23 en is al drie jaar getroud. Van ek kan onthou het ek nie menstruasie gehad nie, dan het ek dit een maand en dan weer vir drie maande nie. Ek is verkrag toe ek 14 jaar oud was, van dan af gaan daar tot 6 maande verby wat ek nie menstrueer nie. Ek was by 'n ginekoloog en hy het vir my gese ek het 'n sist op my eierstok wat op daardie staduim so 4cm by 6cm was, hy was so ovaal vormig, hy het my dadelik op die pill gesit en gese dit sal die sist oplos en laat weggaan. Ek was 15 jaar oud toe dit gebeur het, maar dit het nie gemaak dat ek menstrueer nie. Ek was 'n jaar terug weer by 'n ginekoloog en die het vir my gesse hy is nou al 6cm by 8cm. Ek wil net weet of dit gaan keer dat ek kan swanger raak en wat kan ek gebruik wat die sist kan wegvat, ek het nie baie geld nie want ek betaal nou nog die dokter. Ek is net bang dat die 6 jaar van die pil gebruik enige probleme gaan veroorsaak dat ek nie kan swanger raak nie. Asseblief ek het raad nodig, want toe ek vanoggend uit die stort klim het die bloed uitgestort asof ek my oop gesny het. Maar nou het dit weer opgehou. Die bloed lyk ook so swart is dit dalk die sist wat gebars het want ek kry pyne elke maand op die selfde plek en die selfe tyd. Ek het vanoggend in die stort die pyne gekry.

    Help my asseblief.
    tabiebotha@gmail.com

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous6/6/13 16:57

      Mens kan swanger raak met 'n sist, maar as dit te groot raak moet dit verwyder word. Dit is gewoonlik 'n eenvoudige prosedure. As jy 'n swart afskeiding en pyn het moet jy liefs 'n dokter gaan sien. Soms lyk dit so as 'n sist bars. Probeer eers jou naaste kliniek indien jy bekommerd is oor die koste.

      Delete
  54. Anonymous1/7/13 14:59

    Hi ek is op die pil vir 3 jaar ek wil net weet ek het begin menstreer op die wit pil en het nog n week om te gaan voor ek met my menstriiasie moet begin is dit normal of kan daar n rede wees vir dit ? asb ek moet weet.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous2/7/13 09:31

      Jou hormone is dalk net bietjie deurmekaar. Dit is nie die ergste as dit af en toe gebeur nie.

      Delete
    2. Anonymous21/7/13 12:38

      Dit is die probleem van dat ek begin het was dit pyne maar di afgelope 2 maande is die pyne net baie erger as gewoonlik

      Delete
  55. Anonymous21/7/13 12:34

    Hay
    My naam is jessica ek het al vir di afgelope 2 maande erg pyne gekry en dit is van om dood te gaan en dit is net voor my imenstruasie..

    ASB ek soek om hulp??????

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous22/7/13 10:22

      Klomp dinge kan dit veroorsaak Jessica. Dis veiliger om nou 'n dokter of kliniek te besoek.

      Delete
  56. Anonymous23/7/13 20:31

    Hi, ek en my partner het onveilige seks gehad net 'n dag na ek klaar is met my menstruasie. Wat is die moontlikheid dat ek swanger sal wees/raak?

    ReplyDelete
  57. Anonymous23/7/13 20:34

    Hello, ek wil net weet ek en my kerel het onveilige seks gehad 'n dag na my menstruasie siklus wat is die kanse om swanger te word?

    ReplyDelete
  58. Anonymous23/7/13 20:45

    Hlo, ek wil net weet ek en my partner het onveilige seks gehad 'n dag na my menstruasie siklus. Kan ek swanger raak?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous24/7/13 10:26

      Is altyd 'n moontlikheid, maar hoogs onwaarskynlik in jou geval.

      Delete
  59. Anonymous27/9/13 07:37

    Hoe kan ek dit minder maak asb

    ReplyDelete
  60. Is dit normal dat die inspuiting jou borste erg seer maak? Myne is al 3 weke lank erg seer, en ek is al deur n reeks bloedtoetse, gewone toetse en sonars en almal wys niks. maar dis so seer, en ek bly gee bruin en swart afskeiding? Eks op die twee maande spuit

    ReplyDelete
    Replies
    1. Dis nie ongewoon dat jou borste seer raak as jy menstrueer nie. Het jy al gedink om 'n ginekoloog te sien oor jou afskeiding.

      Delete
  61. hi.
    ek is 24 jaar oud. skryf gebruik die minerva -35 pil. dr het dit vir my voorgeskryf vir my vel. di was in mei maand. ek menustrieer al vir 'n maand lank. wat is fout met my?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Hallo Elaine,
      Dit is beslis kommerwekkend. Op die stadium moet mens dit gewoon as bloeding beskou. Dit is belangrik dat jy by 'n dokter uitkom. Daar is 'n paar moontlike oorsake, maar op die stadium moet jy eenvoudig sorg dat jy by 'n dokter kom.

      Delete
    2. Anonymous6/5/14 11:13

      Kan n vrou swanger raak as st n 3 maand inspiuting gebruik en nou n twee maande een en nou menstereer sy terwyl sy 2 maande inspuiting het kan sy swanger raak

      Delete
    3. Ek het my manstonde die 15november gemis

      Delete
    4. Was jy seksueel aktief voor dit?

      Delete
  62. Anonymous24/2/14 19:40

    Hi ek wil graag weet ek het die laaste dag van my menstrusie seks gehad is dit moontlik om swanger te raak? Ek het nog nie vir hierdie maand my menstruasie gekry nie dalk kom dit nog ek wag maar. Ekt ook n verskriklike eetlus en word baie gou kwaad vir klein goedjies. My een bors is baie sensitief. :) is dit dalk swangerskap ek wil graag swanger raak

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous6/5/14 08:39

      Enige iets is moontlik. Kry 'n swangerskaptoets as jy wil seker wees.

      Delete
  63. Anonymous3/3/14 21:18

    Hi my naam is elize ek het n week terug uit gevind ek het n sist op my regte eierstok dit is al amper 4 mnde wat ek nie siek word nie ek moet nou vrydag terug gaan dokter toe 7 de maart 2014 ek is onseker

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous6/5/14 11:31

      'n Mioom kan jou menstruasie beinvloed.

      Delete
  64. Anonymous3/3/14 21:21

    Hi my naam is elize ek het so n week of wat uit gevind ek het n sist maar dit is amper 4 maande wat my menstruasie weg is kan n sist dit veroorsaak

    ReplyDelete
  65. Anonymous13/3/14 07:32

    HI Daar
    Ek is 35 Susarah jaar oud en is op die satduim moedeloos met my menstriasie. Ek menstrieer nou al vir 3 maande aan een en is soe moeg en lam. Ek het 'n afspraak by my Dr om hom te sien. Maar ek wil net weet wat kan die oorsaak wees dat n mens so lank menstrieer.

    Ek het my lewe lank nie gereeld gemenstrieer nie maar dit vat nou die koek.
    Dankie vir jul hulp

    ReplyDelete
  66. Anonymous3/6/14 15:17

    hi. ek het 'n probleem. en dit bekommer my nogal baie. ek het in 2010 'n keisersnee gekry en het nog nooit voorheen enige voorbehoedmiddel gebruik nie. na ek klaar gesny was het die verpleegsters my ingespuit wat ek later gehoor het dt was 'n 3maande voorbehoed inspuiting. ek het vir 4jaar aaneen gevloei tot en met einde Februarie 2014. noudat ek nie meer elke dag vloei nie kry ek my menstruasie vir 5dae in 'n maand maar sodra ek en my man intiem verkeer het dan sal ek bloei vir 3dae. dit kan nie normaal wees nie. en ek kry ook seer tydens ons intiem verkering. kan dit wees dat my hormone net deermikaar is agv die klompe verskillende voorbehoedmiddels wat die dr my opgesit het tydens die 4jaar dat die bloeding so bruinerig is en 'n andersoort reuk het. ek wil so graag nog 'n baba he so asb enige raad salhelp.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous10/6/14 14:17

      Wanneer laas het jy 'n papsmeer gehad. Ek dink dit is waar jy moet begin.

      Delete
  67. Anonymous17/7/14 16:23

    HI DAAR

    EK IS 46 EN DI AF GELOPE 4 MAANDE IS DI EERSTE 3 DAE VAN MY MENSTRUASIE VERSKRIKLIK BAIE KAN EK IETS GEBRUIK OM DIT BIETJI TE VERMINDER

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous15/8/14 13:42

      Jy moet eerder vir 'n ondersoek gaan om vas te stel of daar nie dalk iets fout is nie.

      Delete
  68. Anonymous31/7/14 00:03

    Kan iemand my help asb.ek en my partner het 3dae voor my siklus bgn het sex gehad en ek het my periods net 2dae gekry met ligte pyne aan di linker kant van die maag kan x swanger wees dalk?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous4/9/14 13:34

      Nee, jy is nie swanger nie.

      Delete
    2. Anonymous11/4/15 00:52

      Sit met dieselfde probleem hoe kan dit nie wees as jy swanger kan raak nie? En hoe weet jy wat nee se meer verduideliking asb.

      Delete
    3. Hi ek sit met met min of meer die selfde probleem maar die dotkter bly bir my se eks mie swanger nie en ek het nou al hoeveel maande my menstruasie gemis kan iemand my dalk se wat hul dink gaan an

      Delete
  69. Anonymous28/8/14 08:42

    more ek is 25 en my baba is al 14 maande ek wil net weet my menstruasie is laat >Ek het triphasel gelos einde junie2014.Ek het my tyd die 20 Julie 2014 gekry en toe moes ek weer die 16 augustus begin het maar het nie tot nou is daar niks.eK HET AL VERLEDE WEEK vrydag n toets gedoen dit se neg .Ek kry nou die hele week hoofpynne en sooo geiriteerd partykeer. Wat kan dit wees?

    dankie

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous15/9/14 12:55

      Kan wees dat jou hormone net bietjie deurmekaar is nadat jy die pil gelos het. Gee dit nog so 'n maand of twee vir jou siklus om te normaliseer.

      Delete
    2. Anonymous5/11/23 22:31

      Hi ek is 46 jaar oud ek ht nog mei maand my period gesien toe June en July en august en Sept October kry x my period is dt normal my maag raak groot en dt beweeg omtrent baie hier by my blaas ek wasnig ni by die doctor ni

      Delete
    3. Anonymous6/11/23 09:11

      Dit kan verskeie dinge wees, maar die eerste raai sal wees dat jy jou peri-menopouse betree. Jy kan laat kyk na jou hormoonvlakke.

      Delete
  70. Anonymous15/9/14 09:20

    More,

    Ek is 24 en sukkel erg met menstruasie. dit was nou vir amper 3jaar net weg en het nou weer begin.

    Ek is deur DR. op Androcure gesit.

    Het krampe pyn en rug pyn baie erg.

    Enige hulp raad? Is dit Normaal?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous15/9/14 13:04

      Is dit Androcur? En presies waarom is jy daarop?

      Delete
  71. Hi ek wil net weet of ek dalk kan swanger wees...ek het vir 3dae sooibrand gehad ma is nuwee weg kry soms ligte maagpyne en lae rugpyne xt ook n dik melkerige reuklose afskeiding en x is 7dae laat vimy menstruasie asb help

    ReplyDelete
    Replies
    1. Dit kan ander oorsake he. Doen nou n swangerskaptoets.

      Delete
  72. Hi x is 7dae lat vimy menstruasie en ht lae rugpyne en ligte maagpyne en ht vir 3dae sooibrand gehad ma is nu weg xt ook n dik melkerige reuklose afskeiding kan x swanger wees?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Sien vorige antwoord.

      Delete
  73. Hi, my 2de dogtertjie is 17 Sept met 'n keiser gebore en ek menstrueer nogsteeds. Ek het al een keer so erg gevloei ek moes in die stort staan soos dit geloop het. Dis vir my baie vreemd want ek het dit nie met my 1ste dogtertjie se normale geboorte gehad nie. Ek menstrueer soms baie en ander dae weer min en dan lyk dit meer soos 'n pienk afskeiding. Hoe lank gaan ek nog menstrueer?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Dit klink nie reg nie. Jy moet eerder 'n dokter gaan sien of by jou naaste kliniek aanklop om hulp.

      Delete
  74. Anonymous1/12/14 16:10

    Goeie dag
    Ek soek ook raad asb is moedeloos. Ek is 46jaar en die maanstonde probleem het Maart maand begin met erg pyne soos iemand wat wil kraam. Was Dokter toe en het my op medikasie gesit bloeding verminder en my maag was bietjie geswel. Ek het vir papsmeer toetse gegaan is normaal sonar dieselfde, maar die bloeding stop nie kom klomp swart bloedklonte uit en dan verdwyn die bloeding weer dan is dit net n bruin afskeiding op die doekie en as ek my afvee dan is daar bloeding. Dis nou van September maand af wat ek eerste op Provera behandeling, yster pille gesit is en dit stop nog nie was weer terug Dr toe die 4de Nov. 2014 het gepyn met bloeding en dit was baie erg gebruik vir 3 dae 6 doekies per dag, Was weer op dieselfde
    behandeling gesit en die help nie het weer terug gegaan die 10de Nov. na die Gayne toe het weer Depo gekry en moes die provera los maar niks help nie het nou weer die 27 ste Nov. erg begin vloei die pads is vir my soms so dun dat die bloeding as dit so sterk is by my bene afloop wanneer dit deur slaan. ek vloei nosteeds een tyd bietjie weg maar as ek toilet toe gaan is dit bloed weet nie waar dit binne wegkruip nie. Ek moet 12 Jan. 2015 terug gaan vir booking operasie hulle wil my baarmoeder verwyder maar my punt is moet ek regtig so aanmekaar vloei sonder op hou tot ek moet opereer word. Ek is regtig raadop. En ek is ook in 2005 met my laaste baba gesterilseer. kry van daai tyd af nie meer kinders het 5 kinders lewend.
    Kan u my raad gee asb
    baie dankie
    mooidag

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous1/12/14 17:40

      Jammer om te hoor van jou ongemaklike probleem. Dit klink darem asof die dokter die korrekte benadering volg met jou uitsonderlike geval. Sterkte met jou operasie in Januarie. Jy moet laat weet hoe dit met jou gaan na die operasie. Dit kan van hulp wees vir dames wat dalk dieselfde probleem opdoen.

      Delete
  75. Hi eks Madelize ek Is nou al tien dae laat met my tyd ek en my kerel so maand terug saam geslaap met gebruik van kondome was daai tyd op die pil triphasil toe oor gegaan op twee maande spuit kan ek dalk swanger wees asb help??? Madelizeerasmus@gmail.com

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous20/1/15 13:34

      Het die kondoom gebreek? Het hy dit enige tyd afgehaal? Het julle kort daarna seks gehad sonder n kondoom? Indien die antwoord nee is, is dit onwaarskynlik.

      Delete
  76. Anonymous 16/12/2014 hey ek is elaine ek het op 2december aborsie ondergaan en 4 dae daarna weer seks gehad ek het die 2mnde depo gekry soek raad

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous20/1/15 13:59

      Dit was miskien nie die regte besluit om so gou weer seksueel aktief te raak nie. Hoop nie jy is weer swanger nie.

      Delete
  77. Anonymous7/1/15 17:22

    Ek is Ronell en ek is nou eers 14,ek het 2 jaar terug al begin menstrueer en ek skip elke keer 5 tot 6 maande voordat ek weer begin,as dit kom dan kry ek die verskriklikste rug pyne en maagkrampe ek kry ook baie kopsere en migrains ek wil net weet of dit normaal is en enige raad?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous20/1/15 14:24

      Ronell, ek sou voortsel dat jy 'n dokter hieroor gaan spreek.

      Delete
  78. Anonymous6/4/15 15:47

    Hai ek is 18 my tyd is ni normaal n as ek op my tyd is dan dit langer n dit hou ni op ni enige voorsteli wat ek kan doen my DR het m op yaz gesit ma dit werk nog steets ni

    ReplyDelete
  79. Dalk moet jy die inspuiting oorweeg dit vat dit weg dis al wat vir my werk

    ReplyDelete
  80. Anonymous11/4/15 00:49

    Goeie naand
    My naam is Landie ek is opsoek na inligting...
    Ek en my man het sex gehaad, dieselfde dag net nadat ek sex gehaad het toe kry ek my PMS is daar n moontlikheid dat ek swanger kon geraak het of nie? Hoekom ek vra is, omdat ek nie lank my period gekry het nie. 'N week later het ons weer sex gehaat en wat se moonlikheid kan dit wees? Ons wil nie op die oomlik kinders he nie speel baie versigtig en ek bly weg van pille en inspuitings. Wat sal die kanse wees? My man trek baie gou uit voordat hy afskei binne in my.

    Enige raad asseblief

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous8/5/15 14:12

      Daar is nie iets soos veilig speel as jy nie 'n voorbehoedmiddel gebruik nie. Hy hoef nie letterlik te kom om sperselle af te skei nie.

      Delete
  81. Anonymous9/7/15 23:35

    Hi eks op soek na raad .Ekt my laaste periode gehad einde Mei begin Junie en toe nie weer gehad einde Junie nie .Kan my periode saamgesmelt het met Mei maand se laaste 3 dae? Eks nou op die uitkyk vir my periode in Julie maar sukkel met n opgeblaasde maag ,bietjie groot Borste en evens seer maar geen naarheid,hoofpyne,ens nie (vroee swangerskap simptome) net maag en Borste my periode het self nie gekom.Kommentaar so gou moontlik. Dankie baie

    ReplyDelete
    Replies
    1. Swangerskap nie onmoontlik nie. Het jy voorbehoedmiddels gebruik? In dieselfde asem kan dit wees dat jou periode effens geskuif het.

      Delete
  82. Anonymous7/9/15 12:49

    Hi ek wil net graag weet ek en my man het sex gehad en 4 dae daarna het ek begin menstueer maar net vir een dag en toe is dit weg wat is di moontlikheid dat ek kan swanger raak

    ReplyDelete
  83. Anonymous9/11/15 12:25

    Goeie Middag . Ek wil graag uitvind .

    Ek is al vir so 3 -4 jaar op depo provera . 3 maande . Ek kry nie menstruasie vandat ek begin het met die inspuiting nie. Ek tref voorbehoed omdat ek depressie het en wil nie nou n kind he wat daaronder gaan lei nie .

    My man en ek het seksuele omgang gehad en die kondoom het geskeer sonder dat ek agterkom . Wat beteken hy het binne my ge"kom" . Ek het gebruik gemaak van Norlevo 2 dae na die tyd die nood voorbehoedmiddel .

    Is dit moontlik dat ek kan swanger word . Al menstrueer ek nou al vir 3 -4 jaar glad nie en nadat ek al voorsorg getref het ?

    As iemand my so gou as moontlik kan help met n antwoord sal ek dit waardeur .

    ReplyDelete
  84. Anonymous9/11/15 15:57

    Goeie Middag, Ek wil graag iets hoor by julle,

    Ek is al van 2010 gesteriliseer en is al vir die laaste 2 jaar op die 3 maande inspuiting. Ek het te veel hormone afgeskei dis al rede hoekom ek op dit was. Ek toe die Dr gesien en hy het my aangeraai om af te gaan sodra my probleme beter is. Ek is nou al 2 maande af maar ek het nog nie begin menstruasie gehad vir die maand nie, my borste is aan die brand en voel soos kanne as ek my onderklere uit trek.

    Wat kan fout wees of is dit normaal?

    ReplyDelete
  85. Goeie dag

    Ek wil graag weet ek moes laas week en maandag kla gemaak het met my tyd ek is al op dag 15. Ek bloei nie so erg nie. Dit is so baie min wat ek bloei deur die dag. Dit voel nie soos daai tyd van die maand nie. Ek is nogal bekommerd omdat dit my 15de dag al is.

    Wat kan Fout wees?

    ReplyDelete
  86. Goeie dag

    Ek wil graag weet ek moes laas week en maandag kla gemaak het met my tyd ek is al op dag 15. Ek bloei nie so erg nie. Dit is so baie min wat ek bloei deur die dag. Dit voel nie soos daai tyd van die maand nie. Ek is nogal bekommerd omdat dit my 15de dag al is.

    Wat kan Fout wees?

    ReplyDelete
  87. Anonymous29/3/16 16:10

    Goeie dag

    Ek wil graag weet ek moes laas week en maandag kla gemaak het met my tyd ek is al op dag 15. Ek bloei nie so erg nie. Dit is so baie min wat ek bloei deur die dag. Dit voel nie soos daai tyd van die maand nie. Ek is nogal bekommerd omdat dit my 15de dag al is.

    Wat kan Fout wees?

    ReplyDelete
  88. Goeiemiddag ek is nou al 20jaar op die 3mnde inspuiting ek 46jaar oud het nog elke so 3dae voor ek my inspuiting moet kry bietjie gevloei ,vloei nou al 2weke aanmekaar somtyds baie ernstig en ander kere min maar vloei nog ek moet weer die 25ste April my inspuiting kry is dit gesond my voete is ook elke aand geswel en ek is ook n hoe bloeddruk leier

    ReplyDelete
  89. Hlo wonder of iemand my Kan help. En was vi 3 Jr op di inspyting x ht Dt gelos en was seker vir 2 mnde op di pil Dt is nou al meer as 2 Jr Wat x op nix is ni x ht my periods normal gekry Maag vir di afgelope 3 mnde kry x Nt vi 2 tt 3 Dae my periods en hier die mnd ht x Dt vroeg as my period tyd gekry Kan iemand asb vi my n antwoord gee x sukkel al Baie lank om swanger te word

    ReplyDelete
  90. Hlo wonder of iemand my Kan help. En was vi 3 Jr op di inspyting x ht Dt gelos en was seker vir 2 mnde op di pil Dt is nou al meer as 2 Jr Wat x op nix is ni x ht my periods normal gekry Maag vir di afgelope 3 mnde kry x Nt vi 2 tt 3 Dae my periods en hier die mnd ht x Dt vroeg as my period tyd gekry Kan iemand asb vi my n antwoord gee x sukkel al Baie lank om swanger te word

    ReplyDelete
  91. hallo ek Is 22 jaar oud ek the wil graag weet as ek 6 dae voor my menstruasie sex gehad het swanger kan raak ek voel ook moeg en het erinstge maag pyn dit is al amper heel dag so

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous30/9/16 08:17

      Swangerskap is al 'n moontlikheid as jy nie voorbehoedmiddels gebruik nie. Wat die moegheid en maagpyn betref, dit is nie noodwendig as gevolg van swangerskap nie. Neem iets vir daai maagpyn, maar gaan sien n dokter of besoek n kliniek as die nie weggaan nie.

      Delete
  92. Anonymous18/1/17 19:27

    Goeie naand.

    Ek kry baie erge maag en rug pyne as ek op my tyd is, vir so 2 dae.
    Het onlangs begin werk, en kan nie nou verlof vat nie.

    Ongelukkig mag ek geen medikasie gebruik nie, want ek het 'n AUTOIMMUNE DISEASE. (A.S)

    Ek soek asb boere raad. Iets wat nie te sleg is nie ASb.

    ReplyDelete
  93. Anonymous6/3/17 23:36

    Hi dar ek is 29 voorheen i miskraam gehad toe 27 en laat skraap.ek menstrueer net as ek dit gebryk mar ek gebruik dit nie meet nie want ek en kerel will swanger raak my borste het laas week begin gevoelig raak n is nou bietjie groter as wat dit is ,is nou erg seer het begin gewig opgetel,kan ek dalk swanger wees

    ReplyDelete
  94. More se ek is 32 en is op geen voorbehoed nie ek het my menstruasie vroeg gekry die maand en is in so baie pyn my blaas en lae rug pyn verskriklik en eks moeg en my bloeding is baie meer dis my eerste keer wat ek dit so kry wat kan dit wees

    ReplyDelete
  95. ek het vir die eerste keer 2maande naald gevat,maar het nog nie opgehou met my menstruasienie na 3 weke nie.is dit normal

    ReplyDelete
  96. Hi daar. Ek het die copper T device (amper soortgelyk soos die mirena) gehad, maar jy menstrueer elke maand. My menstruasie was baie ongereeld.. Het toe die Copper T laat uithaal. En direk op die 3maande inspuiting gegaan. Vragie is.. Ek het direk my maandstone geskip, kan dit wees dat die inspuiting dadelik ingeskop het en ek nie menstrueer nie?
    Ek so bang ek dalk swanger..

    ReplyDelete
  97. Vandag die 23ste wat ek met periods moet begin dit nog nie gekom nie maar ek voel al die pyne en my borste is seer en my boyfriend kom nog elke keer in my wanneer ons dit doen wat kan dit wees het my getoets vanoggend dis negatief iemand dalk raad vir my 0711350292

    ReplyDelete
  98. Ek wil weet as jou geskok is met slegte nuus kan dit veroorsaak dat jou tyd laat is

    ReplyDelete
  99. Anonymous28/9/21 12:08

    Hi ek wil graag weet ek het die 14julie 2021 my period gesien en het gestop die 20ste Julie 2021 en het nog nie weer my periods gesien nie gewoontlik kry ek elke maand my periods maar van Augustus af het ek nie weer dit gesienii moet x dalk bekommerd raak of moet ek eerder n dokter gaan sien ht al swangertoets al gedoen 3keer maar net een ht positive gewys maar toe ek my weer toets toe is dit negatief

    ReplyDelete
  100. Anonymous13/7/22 15:44

    My period is al vir n jaar weg ek is 13jaar oud wat moet ek doen

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous16/8/22 13:34

      Het jy al met jou ma hieroor gepraat?

      Delete
  101. Anonymous6/10/23 04:47

    Hi ek is 51 jaar oud en period het die jaar april die 5 de gestop dit is nou al gister 6 mande. Wat ek nie op dit is nie nou ewe skillik wat kan dit wees gee my raad asb

    ReplyDelete
    Replies
    1. Dit kan wees dat jy nou in menopouse gaan. Ek sou voorstel jy laat kyk na jou hormoonvlakke. Kan die aanvang van menopouse wees.

      Delete
  102. Hallo ek wil graag weet ek het my periods net 3dae gehad ek moes dit die 7de begin kry het maar ek het die 8ste eers begin toe was dit swart bruin met bietjie rooi ek het dit die 8ste 9de en 10de gekry van daar af swart bruin is dit dalk n betekenis van swangerskap

    ReplyDelete
    Replies
    1. Nee. Wanneer jy swanger is sal jy nie menstrueer nie.

      Delete
  103. Hi, ek het raad nodig, na my 2de swangerskap het ek di Mirena laat insit, my menstruasie het weg gebly vi bietjie meer as 'n jaar.
    Ek is na 'n 1jaar en 3 maande geskei nadat ek dit laat insit het. Toe met 'n nuwe liefde in my lewe, nadat ons intiem was, het my menstruasie weer maandeliks begin, partykeer lig en omtrent 4 dae, ander kere swaar en amper 7 dae. Dis nou al 8 jaar so, nog steeds die Mirena in, en duidelik werk dit nog, want ek raak ni swanger ni. Maar het wel baie gewig opgetel.
    Is di Mirena di oorsaak v dit, omrede dit al meer 3 jaar OVERDUE IS om uitgehaal te word? Hul moet mos elke 4 tot 5 jaar vervang word.
    Kan enige iemand my raad gee asb..

    Lelanie739@gmail.com
    Dankie baie

    ReplyDelete
    Replies
    1. Hulle hou soms tot 8 jaar, MAAR, jy sal dit moet oorweeg om dit nou te laat uithaal. Dit kan infeksie veroorsaak wat jou onvrugbaar kan laat en dit gaan een of ander tyd ophou werk.
      Mirena kan gewigstoename veroorsaak by ongeveer 5% van pasiënte. So daar is 'n kans. Hierdie gewigstoename is hoofsaaklik te wyte aan 'n hormoon wat waterretensie en opgeblasenheid meebring.

      Delete