Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



Showing posts with label Verswik. Show all posts
Showing posts with label Verswik. Show all posts

5.2.09

Verswik

Indien die ligamente wat been en spier verbind skeur noem ons dit verswikking. Die gewrig sal onstabiel wees. 'n Skerp pyn gevolg deur onmiddelike swelling is 'n aanduiding dat daar ´n skeuring plaasgevind het.

Mediese behandeling is beslis nodig. As noodbehandeling is rus, ys, kompressie en die oplig van die geskeurde ligament belangrik. Hou die geskeurde gedeelte onder lopende water.