Indien die ligamente wat been en spier verbind skeur noem ons dit verswikking. Die gewrig sal onstabiel wees. 'n Skerp pyn gevolg deur onmiddellike swelling is 'n aanduiding dat daar ´n skeuring plaasgevind het.
Mediese behandeling is beslis nodig. As noodbehandeling is rus, ys, kompressie en die oplig van die geskeurde ligament belangrik. Hou die geskeurde gedeelte onder lopende water.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 159 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.


No comments :
Post a Comment