Impotensie (ook genoem erektiele disfunksie) is die onvermoë van 'n man om 'n ereksie te kry. Oorsake kan fisies of psigies wees.
Die algemeenste fisiese oorsake is verminderde bloedvloei en senuweeskade, wat die gevolg kan wees van diabetes, niersiektes, chroniese alkoholisme, tabakverslawing, veelvuldige sklerose, aterosklerose, vaskulêre siektes en neurologiese siektes.
Ongeveer vyf persent van 40-jarige mans en tussen 15 en 25 persent van 65-jarige
mans ly een of ander tyd hieraan. Hoewel die voorkoms met ouderdom toeneem, is dit nie 'n onvermydelike deel van veroudering nie.
Tussen 35 en 50 persent van mans met diabetes ervaar ook impotensie.
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
(foto: Andrew Neel)
Showing posts with label Erektiele disfunksie. Show all posts
Showing posts with label Erektiele disfunksie. Show all posts
22.8.24
Subscribe to:
Posts
(
Atom
)