Impotensie (ook genoem erektiele disfunksie) is die onvermoë van 'n man om 'n ereksie te kry. Oorsake kan fisies of psigies wees.
Die algemeenste fisiese oorsake is verminderde bloedvloei en senuweeskade, wat die gevolg kan wees van diabetes, niersiektes, chroniese alkoholisme, tabakverslawing, veelvuldige sklerose, aterosklerose, vaskulêre siektes en neurologiese siektes.
Ongeveer vyf persent van 40-jarige mans en tussen 15 en 25 persent van 65-jarige
mans ly een of ander tyd hieraan. Hoewel die voorkoms met ouderdom toeneem, is dit nie 'n onvermydelike deel van veroudering nie.
Tussen 35 en 50 persent van mans met diabetes ervaar ook impotensie.
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
(foto: Andrew Neel)
WAT CAN I DO WITH IMPOTESE
ReplyDeleteENIGE RAAD OOR IMPOTENSIE
ReplyDeleteEk het op Chinese natuurlike produkte af gekom.
ReplyDeleteEers gedink dis klomp twak. Nou sweer ek by dit.
Paar websites en winkels wat dit het, maar hierdie een is baie betroubaar.
www.chao.co.za
Ek sal graag meer wil hoor. Ek is 62 en sukkel baie.
ReplyDeleteEerste plek om te begin is leefstyl. Klein bietjie oefening kan 'n groot verskil maak. Stresvlakke kan ook 'n groot rol speel op hierdie ouderdom.
Delete