Gebruik koolblare op jou borste. Dit bied verligting vir seer borste. Dit is 'n gewilde kuur vir vrouens wat borsvoed, of wil ophou borsvoed.
Hoe om koolblare op jou borste te gebruik:
1. Was die blare van groenkool en verkoel in die yskas.
2. Plaas die blare oor jou borste – onder jou bra.
3. Verander die blare elke paar uur.
(foto: Roch Lach)
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 149 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
1.1.24
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)


No comments :
Post a Comment