- Baba is ongelukkig met alles.
- Baba is lusteloos.
- Veranderinge in die frekwensie van die baba se stoelgang.
- Veranderinge in baba se slaappatroon.
- Veranderinge in baba se eetgewoonte.
Daar is verskeie dinge wat dit kan veroorsaak. Oorsake kan insluit koliek, hardlywigheid, gastro-enteritis, winderigheid, refluks of 'n laktose-intoleransie.
Wat jy kan doen om dit te verlig:
- Baba masseer.
- Fietsry-bewegings met baba se bene.
- As die baba bottel drink, maak seker die formule is reg.
- Vermy oorvoeding.
- Vermy afleidings tydens voeding.
- Vryf baba se winde uit in verskillende posisies.
Buscopan maak 'n stroop vir baba's so jonk soos 1 maand.
(foto: William Fortunata)
No comments :
Post a Comment