Oktober is Wêreldgeestesgesondheidsmaand. Om bewusmaking hieroor te skep, spesifiek op Wêreldgeestesgesondheidsdag op 10 Oktober, wil topprestasie-afrigter, Cobus ‘Die Viking’ Visser, mense – en veral mans – aanmoedig om om te sien na hulle geestesgesondheid.
Dié bekende Suid-Afrikaanse skrywer, spreker, afrigter, fasiliteerder, lewensafrigter en vuurloop-instrukteur glo dat Wêreldgeestesgesondheidsmaand belangrik is vir verskeie redes, veral in ’n samelewing waar hierdie kwessie dikwels oorgesien of afgemaak word.
Lees meer by Maak jou geestesgesondheid prioriteit hiertoe Oktober
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 146 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.


No comments :
Post a Comment