’n Onlangse studie gepubliseer in die International Journal of Cancer het ’n omgekeerde verband gevind tussen sampioenverbruik en die ontwikkeling van prostaatkanker onder middeljarige en bejaarde mans. Dit dui daarop dat gereelde sampioeninname kan help om prostaatkanker te voorkom.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 149 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
22.11.21
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)


No comments :
Post a Comment