Reaktiewe artritis is ’n vorm van artritis wat die gewrigte, oë, uretra en die vel aantas. Gepaardgaande swelling in die gewrigte kom voor.
Hierdie tipe artritis word veroorsaak deur verskeie tipe bakterieë. Die artritis is nie aansteeklik nie, maar die bakterieë kan deur seksueel kontak en besmette voedsel oorgedra word.
Jou dokter moet liefs die behandeling voorskryf.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 150 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
23.8.21
Reaktiewe artritis / Reiter se sindroom
Etikette:
Artritis
,
Reaktiewe artritis
,
Reiter se sindroom
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)


No comments :
Post a Comment