1. Gee die persoon ys om te suig om die swelsel te verminder. Of spoel die mond uit met koue water of ’n oplossing van water en koeksoda (’n teelepel per 250 mℓ water).
2. Indien die persoon moeilik asemhaal plaas hom/haar in die herstelposisie.
3. Kry die persoon by ’n hospitaal.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 148 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
3.5.21
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)


No comments :
Post a Comment