Dit is moeiliker vir ’n bejaarde persoon om hul liggaamstemperatuur te reguleer.
Dit gebeur ongelukkig ook gereeld dat bejaardes ’n ontoereikende dieet het en min of geen verwarming. Hipotermie by bejaardes kan aangesien word vir ’n beroerte of hartaanval.
Behandel soos vir hipotermie.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.

No comments :
Post a Comment